’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Netelblaar.

FOTO 165. Viruspartikels geassosieerd met netelblaar. Ook bekend as nepovirusse waar “ne” na nematodes (as grondgedraagde vektore) en “po” na polihedraal (vorm van partikels) verwys.

FOTO 166. Tiperend van netelblaar is blaarvervorming wat met wyer bladsteelsinusse, asimmetriese bladskywe en hoofnerwe wat na mekaar getrek word, vereenselwig word.

’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 113

Made with FlippingBook Ebook Creator