’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Kroongalagtige swelsels.
FOTO 161. Swelsels soos in Foto 160. Let op die skurwe, los en krakerige basgedeeltes.
FOTO 162. Die voorkoms van swelsels (Foto’s 160 & 161) op een, twee en meerjarige lootgedeeltes. Let op: (i) die abnormaal klein murggedeeltes; (ii) die los en krakerige basgedeeltes; (iii) die voorkoms van talryke geswolle ogies en (iv) die verlepping van groen lote wat die verdroging daarvan voorafgaan.
108 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika
Made with FlippingBook Ebook Creator