’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Kroongalagtige swelsels.
FOTO 159. In hierdie spesifieke geval is die geswollenheid van die entlas (kyk Foto 158) op die hoofstam – wat abnormaal verdik vertoon – voortgesit. Let op die swelsel (atipies betreffende kroongal) net onder die afsaagpunt van die stam by die 11:00posisie.
FOTO 160. Die voorkoms van eienaardige swelsels (Foto 159) wat hoofsaaklik slegs aan een kant van die stamgedeelte (dwars geposisioneer vir foto) ontwikkel.
’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 107
Made with FlippingBook Ebook Creator