’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Kroongal.

FOTO 157. Die voorkoms van kroongal op die onderstamgedeelte (net onder die entlas) by hierdie volgroeide stok.

FOTO 158. Versigtigheid moet aan die dag gelê word om die voorkoms van geswolle, skurwe entlaste uitsluitlik aan kroongal as oorsaak toe te skryf, al sou tipiese galle op onderstamme van volgroeide stokke – soos hier geïllustreer – aanwesig wees.

106 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika

Made with FlippingBook Ebook Creator