’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Kroongal.

FOTO 155. ’n Tipiese voorbeeld van groteske galvorming met inbegrip van die verandering van aanvanklike roomwit galle in donkerkleurige, vratagtige strukture.

FOTO 156. Galvorming op die puntgedeelte van ’n kordonarm (naaste aan die hoofstam). Let op die harde, donkerkleurige en vratagtige struktuur daarvan met duidelike tekens van dele wat reeds af of uitgeval het.

’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 105

Made with FlippingBook Ebook Creator