Vinpro Cost Guide 2025 / 2026
slaan, afhangende van die tipe klei en die hoë persentasie natrium/magnesium wat dit bevat. Dus moet ongunstige klei onder geen omstandighede deur die vermengingsaksie na die bogrond gebring word nie. ’n Skeurploeg en skuifmengdol se aanvoor wydte – die wydte tussen die implement se skare – moet ook voor die tyd bepaal word, hoofsaaklik weens koste-implikasies en die noodsaaklikheid daarvan. Indien groot lense onversteurde grond tussen aan voorwydtes vermy wil word, sal hierdie keuse oordeelkundig gemaak moet word. Die lense kan gewoonlik met ’n kruisaksie ver klein word. Indien daar tot dieptes van 900 mm bewerk word, moet die aanvoorwydtes Vir doeltreffende grondvoorbereiding is die grond se waterinhoud van deurslag gewende belang. Verder bepaal die grondtipe en chemiese status van die grond die tipe implement wat gebruik word. Indien die grond tydens voorberei ding te droog is, of die aanvoor te wyd is, kan groot kluite vorm wat uiters nadelig is en ontoeganklike omstandighede vir win gerdwortels skep. Oor die algemeen is ’n waterinhoud van tussen die uitrolgrens (die waterinhoud van die grond waarby ’n stabiele wors tussen die hande gerol kan word) en verwelkpunt die ideaal indien gedol word. Indien die grond geskeur word, behoort die grond selfs nog droër – dit wil sê nader aan die verwelkpunt as uitrolgrens – te wees ten einde ’n behoor like opbreekeffek te verkry. Klimaat, grondeienskappe en kalkbehoeftes sal dan bepaal of die grond gekruisdol moet word of slegs ’n enkele aksie sal benodig. Die vorming van groot kluite kan beperk word deur grond vir vier ure met sprinkelbe sproeiing te benat (±25 mm water) en 48 - 72 ure vir uitdroging toe te laat. Oormatige grondwater en dreinering Langdurige periodes van oormatige vog in die grondprofiel en wortelsone lei tot ongun stige omstandighede vir die wingerdstok, tweederdes opneem, dus 600 mm. Tydperk van grondvoorbereiding
type of clay as well as the high percentage of sodium/magnesium it contains. Therefore, under no circumstances should it be assimilated closer to the soil surface by the mixing action. The furrow width of the ripper and shift mix plough – the width between the implement’s shears – should also be determined in advance, mainly due to cost implications and the necessity thereof. If you want to avoid large lenses of undisturbed soil between the furrow widths, this has to be carefully considered. Lenses can usually be reduced with a cross action. If soil is prepared up to a depth of 900 mm, the furrow width should take up two-thirds, i.e. 600 mm. Timing of soil preparation For effective soil preparation, the soil’s water content is crucial. Furthermore, the soil type and the soil’s chemical status determine the type of implement to be used. Should preparation be done when the soil is too dry or the furrow width is too wide, large clods could form, which could have a negative impact and create non-conducive conditions for root development. Generally, the optimal water content is between the roll-out point (the water content of the soil at which a stable sausage can be rolled between your hands) and wilting point if delved. Should the soil be ripped, the soil should be even drier - that is, closer to the wilting point as the roll-out boundary - in order to obtain a proper breaking effect. Climate, soil characteristics and lime re quirements will then determine whether the soil should be cross-delved or will require only a single action. The formation of large clods can be limited by wetting soil for four hours with sprinkler irrigation (± 25 mm water) and
allowing 48 - 72 hours for drying. Excessive soil water and drainage
Prolonged periods of excessive water saturation in the soil profile and root zone leads to adverse conditions for the vine,
46 • VINPRO KOSTEGIDS / COST GUIDE
Made with FlippingBook Online newsletter creator