Vinpro Cost Guide 2025 / 2026
part of the soil preparation process. In most cases, soil liming leads to a pH of 5.5 - 6 (KCL), which results in a significant increase in root mass of rootstocks.
regstellings, soos die uitstrooi van die regte hoeveelheid ameliorante (vir die regstel van die grond se pH, fosfor- en kaliumstatus), gaan gepaard met grondvoorbereiding. In meeste gevalle lei die bekalking van grond tot ’n pH van 5.5 – 6 (KCL), wat betekenis volle verhoging in wortelmassas van onder stokke tot gevolg het. Implementkeuse Grondvoorbereiding word tans breedweg op die basis van die grondtipe toegepas. Grondtipes en hul geassosieerde eien skappe word volgens die Suid-Afrikaanse grondklassifikasiesisteem gekarakteriseer en grondvoorbereidingsaanbevelings kan dus breedwerpig hiervolgens gedoen en uitgevoer word. Wieltrekkers is lankal nie meer die oplos sing vir diep grondbewerking nie, omdat kontak met die grondoppervlak te min is; genoegsame krag op die grond ontbreek en die wielglip moontlik grondkompaksie bevorder. Kruiptrekkers of slootgrawers is die enigste kragbron wat suksesvol aangewend kan word, aangesien dit meer krag met minder kompaksie na die grond verplaas, weens die groter kontak tussen rusperbande en die Verskillende beperkings in die grond word deur verskillende implementkeuses opgehef. Om die korrekte keuse te maak, moet al die beperkings van die grond geïdentifiseer word. Die chemiese behoefte van die grond en die implementkeuse sal beide die vlak van grondvermenging bepaal. Tans is die gebruik van slootgrawers, bekend as spit dol, een opsie vir grondvermenging. Daar is egter min/geen gronde wat uitstekend vir die gebruik van spitdol geskik is nie en die implement sal slegs in baie spesifieke omstandighede gebruik word; daarom word groot kruiptrekkers eerder aanbeveel. Indien grondlae voorkom, weens onder an dere drastiese struktuur- of tekstuurverskille (dupleksgronde), moet versigtig met ’n sloot grawer omgegaan word wat lae vermeng. Kleigronde het meestal ongunstige fisiese- en chemiese eienskappe en neig om toe te grondoppervlak. Tipe vermenging
Implement selection Soil preparation is currently broadly deter mined on the basis of the soil type. Soil types and their associated characteristics are identified according to the South African soil classification system and soil preparation recommendations can therefore be made and applied accordingly. Tractors are no longer suitable for deep tillage since their soil surface contact is insufficient; inadequate power is delivered to the soil and slipping wheels could contribute to soil compaction. Bulldozers or digger loaders are the only machines that can be used successfully since they displace more power to the soil surface with less compaction, due to the caterpillar tyres’ larger contact area. Soil tillage Different soil limitations are rectified using different implements. All soil limitations should be identified beforehand in order to make the correct selection. The soil’s chemical requirements and implement choice will further determine the tillage extent. The use of excavators, also known as spit delve, is one of the options to consider for soil tillage. However, only a few soils are well suited for the use of a spit delve and it will only be used under very specific circumstances; large bulldozers are therefore rather re commended. If soil layers occur due to, among other things, drastic differences in the structure or texture (duplex soils), a digger loader, which mixes layers, should be used with caution. Clay soils usually have unfavourable physical and chemical properties which lead to delayed water infiltration, depending on the
VINPRO KOSTEGIDS / COST GUIDE • 45
Made with FlippingBook Online newsletter creator