Vinpro Cost Guide 2025 / 2026
Meganies gepars (2015 – 2024) / Mechanically harvested (2015 – 2024) Meganies gepars (2014 - 2023) / Mechanically harvested (2014 - 2023)
97%
0% 10% 20% 30% 40% 50% 60% 70% 80% 90% 100%
86% 89% 86% 88%
64%
49% 48%
%
28%
23%
Olifantsriv(i)er Worcester
Robertson Breedekloof
Klein Karoo Bedryf / Industry
Malmesbury
Paarl
Stellenbosch Orange riv(i)er
gemiddelde van die deelnemers te neem en ’n streekspesifieke gewig (gebaseer op SAWIS-hektare) daaraan te koppel, waarna ’n bedryfsgemiddelde syfer bereken word. Die Swartland-streek word afsonderlik geëva lueer, aangesien hierdie studiegroep ’n groot gedeelte wingerd as droëland (sonder be sproeiing) en/of met slegs aanvullende be sproeiing verbou. Gevolglik varieer opbreng ste, bruto inkomste en kontantuitgawes meer in hierdie streek, wat alternatiewe produksie-, koste- en kapitaalstrukture vereis. Figure 1: Percentage of total tonnes harvested mechanically per district. Figuur 1: Persentasie van die tonnemaat wat meganies per distrik geoes word.
applying a region-specific weight thereto (based on SAWIS hectares) to arrive at an industry-average figure. The Swartland region is evaluated separately, as this study group cultivates a large proportion of its vineyards as dry land (without irrigation) and/or with only supplementary irrigation. As a result, yields, gross income and cash expenditure show greater variation in this region, necessitating alternative production, cost and capital structures.
Verhoudingsbankdienste
Ons vier 100 jaar van baanbrekerwynmakers As `n jare lange borg van die Pinotage Assosiasie is Absa trots daarop om die visie en vakmanskap agter Suid-Afrikaanse Pinotage moontlik te maak.
Vind uit hoe ons jou storie kan bemagtig.
agribusiness@absa.co.za
B’s&V’s geld. Gem FDV/NCRCP7
VINPRO KOSTEGIDS / COST GUIDE • 15
Made with FlippingBook Online newsletter creator