Vinpro Cost Guide 2025 / 2026

DIE 2024-OES / THE 2024 HARVEST

“Uitstekende wintertoestande in die meeste wyndruifverbouingstreke het hoë verwag tinge vir die oes gewek,” sê Dr Etienne Ter blanche, Vinpro Konsultasiediensbestuurder. “Die belangrikste impak van die lentetoe stande was egter die langdurige nat gronde, wat ’n direkte uitwerking op wortelstelsels en toegang tot nodige plantreserwes gehad het. Die somer was merkbaar warmer en droër as die vorige jaar, wat verder tot die kompleksiteit van hierdie oes bygedra het. Een van die uitstaande aspekte van hierdie seisoen was die uitsonderlike sanitêre toe stand van die druiwe – ’n rariteit in reënerige oesseisoende.” Die 2024-druiwe-oes het 1 116 575 ton van 87 848 hektaar opgelewer, ’n afname van 5.6% teenoor die oes wat in 2023 ingepalm is. Die Noord-Kaap- en Klein Karoo-streek het groter oeste as die vorige jaar gepro duseer, die eersgenoemde vanaf ’n laer basis na groot verliese in 2023 en die Klein Karoo-streek wat stelselmatig herstel na die droogte. Opbrengste in die Olifantsrivier, Swartland, Robertson en Worcester was effe kleiner in lyn met die gemiddeld, terwyl Paarl, Stellenbosch en Breedekloof veel kleiner oeste opgelewer het. Die jaarlikse finansiële uitleg benodig om die 2024-oes voor te berei, sluit kontantuitgawes en voorsiening vir vervanging in, terwyl alle belasting, rente, ondernemersloon en ver pligtinge uitgesluit is (Figuur 2). In vergelyking met die 2023-oesjaar het die totale bedryfs gemiddelde produksiekoste, uitgesonder droëlandwingerde in die Swartland-streek, met 6.8% tot R75 828/ha toegeneem. Hier die verhoging is in lyn met die langtermyn gemiddelde verhoging van ongeveer 6.89%, maar met ’n effense versagting as gevolg van die finansiële/kontantvloeiposisie van talle produsente wat hul uitgawes vir een of meer jare op spesifieke items besnoei het.

“Excellent winter conditions in most of the wine grape cultivation regions raised high expectations for the crop,” says Dr Etienne Terblanche, Vinpro Consultation Services Manager. “The most important impact of the spring conditions was however the prolonged wet soils, which had a direct effect on root systems and access to the necessary plant reserves. The summer was noticeably hotter and drier than the previous year, further contributing to the complexity of this harvest. One of the outstanding aspects of this season was the exceptional sanitary condition of the grapes – a rarity in rainy harvest seasons.” The 2024 grape crop yielded 1 116 575 tonnes from 87 848 hectares, a decline of 5.6% from the crop realised in 2023. The Northern Cape and Klein Karoo regions produced bigger crops than the previous year, the former from a lower base after substantial losses in 2023, and the Klein Karoo region recovering gradually after the drought. Yields in the Olifants River, Swartland, Robertson and Worcester were somewhat lower in line with the average, while Paarl, Stellenbosch and Breedekloof produced much smaller crops.

The annual financial layout required in preparation for the 2024 vintage, included cash expenses and provision for renewal, while all taxes, interest, entrepreneurial remuneration and obligations were excluded (Figure 2). Compared to the 2023 vintage, the total industry-average production cost, with the exception of dryland vineyards in the Swartland region, increased by 6.8% to R75 828/ha. This increase is in line with the long-term average increase of approximately 6.89%, but mitigated slightly due to the financial/ cash-flow position of many producers who have cut back their expenses on specific items for one or more years. DIE KOSTE VAN WYNDRUIFPRODUKSIE / THE COST OF WINE GRAPE PRODUCTION

16 • VINPRO KOSTEGIDS / COST GUIDE

Made with FlippingBook Online newsletter creator