La Rochelle Yearbook 2023

Societies

Groenkomitee Daagliks word die mensdom oorweldig deur die werklikheid wat ons wêreld in die gesig staar, naamlik dat die Aarde, ons tuiste, ons nodig het. We are bombarded daily with news of floods, fires and hurricanes, and how climate change contributes to these natural disasters. The Green Committee wishes to cultivate an enthusiasm and love for the environment and educate learners on how to live an environmentally friendly lifestyle. Hierdie jaar het ons ’n verskeidenheid van werkswinkels gereël, asook ’n filmaand vir wêreld-byedag. Ons het

’n “Groenbank” aan die leerders voorgestel wat fondse ingesamel het gedurende die jaar. Ons jaarlikse Groen Markdag was ’n reuse sukses gewees en met behulp van ’n Groenbord, het ons gereeld leerders ingelig gehou oor die huidige stand van sake in ons wêreld. We are often filled with negativity when it comes to talking about our environment, but we need to remain positive – to find hope and use the energy we as young people have to help solve the problems, even if it is only within the confines of our school.

102 LAR

Bianca van der Walt

Voorsitter

Groenkomitee Voor: Liza Jacobs, Amelie Ferreira (Ondervoorsitter), mej. Annadene Malan (Koördineerder), Bianca van der Walt (Voorsitter), Sisca Joubert, Agter: Rita Bergh, Marené Robertson, Jana Herselman, Jeanmari Basson, Mia-Mickay Steenkamp, Marćel Dippenaar

La Rochelle Hoër Meisieskool | Girls’ High School

Made with FlippingBook - Online magazine maker