La Rochelle Yearbook 2022

Diensklubs

I G N I T E

Te mi dde van ’ n b l ou Maandag was WORSHIP saam me t d i e Ign i t e - f ami l i e pre s i e s wa t ek nod i g gehad he t om moed t e skep v i r d i e week . Vi r d i e a f ge l ope twee j aar was d i e Leer s en t rum e l ke Maandagaand d i e p l ek waar ek d i e hee l ve i l i gs t e gevoe l he t . Die groep Ignite -leiers is werklik familie en ek gaan elke WORSHIP -aand, hot chocolate - aande en lesse saam met die Larries vir altyd in my hart dra. Dit was so spesiaal om deel te wees van ’n familie met wie ek my hart kon deel en saam oor Jesus kon gesels! Die hoogtepunt van Ignite hierdie jaar was die treffende getuienisse waarna ons Maandae-aande geluister

het. Dit het my laat besef hoe belangrik Jesus se teenwoordigheid in my lewe is. Ek wil baie graag vir Sarah en Dewald Scholtz en die personeel wat as Koördineerders opgetree het, baie dankie sê vir alles wat hulle hierdie jaar vir Ignite beteken het. Dankie Layla, Daniell, Naomi en Hannah dat ons altyd op julle kon staat maak. Thank you, Sarah, for sharing the following verse with me that I now carry with me every day: 1 Peter 5:7: ‘ Pour out all your worries and stress upon him and leave them there, for he always tenderly cares for you .’ Mag Jesus aanhou om die harte van die meisies in La Rochelle aan te raak. Be r y l Br i e r s -L o u w ( V o o r s i t t e r )

I G N I T E

VOOR: Me. Danielle Viljoen (Koördineerder), Daniell Lemmer, me. Suné Geldenhuys (Koördineerder), Layla Martin (Ondervoorsitter), me. Soné Ackerman (Koördineerder), Beryl Briers-Louw (Voorsitter), me. Shanje Maree (Koördineerder), Hannah Kruger, me. Adéle Dun (Koördineerder) 2DE RY: Inge van der Westhuizen, Tatum Bouwer, Tarah Waries, Naomi Boshoff, Bianca Mclachlan, Izelle Stemmet, Imke Martins 3DE RY: Ju-Ané Conradie, Amy Smit, Emily Williams,Tiana Strijdom, Jani Snyders, Juané le Roux, Paris Willis, Amy Goedeman, Jorja Kock 4DE RY: Micaela MacMinn, Johré Blommetjies, Marzaan du Toit, Jeanne du Toit, Carmen Vervaart, Jenna Henry, Nicola Rossouw, Cloé Farmer, Mari le Roux, Julia Freeman 5DE RY: Shani van der Merwe, Amy Jacobs, Stephany Geldenhuys, Lauren Landsberg, Anerine van Wyk, Lexi Pienaar, Zenade October, Amelie Ferreira, Frankie Montgomery, Sian Frankfort, Shannon Donnelly AGTER: Remi Borel-Saladin, Monique Engelbrecht, Megan Haasbroek, Amor Nell, Suné Erasmus, Cara Pieters, Mikayla Scholtz, Thabisa Yekani, Anandi van Schalkwyk, Elsje-Mari Louw, Emma Koch

91

Made with FlippingBook - Online Brochure Maker