La Rochelle Yearbook 2022

I N T E R A C T

Service clubs

In t erac t p l ays a very impor t an t ro l e i n La Roche l l e , as i t enab l e s us t o do wha t we l ove : reach i ng ou t and he l p i ng t hos e i n need . In pur su i t o f t h i s , we were ab l e t o go on ou t i ngs aga i n and make a proac t i ve d i f f erence i n our commun i t y. In die eerste kwartaal het ons paaseiers ingesamel en dit by Ligstraalskool uitgedeel. Ons het ook die jaarlikse tradisie voortgesit om vir Rusoord-Tehuis vir Bejaardes paaseiers te neem. Die projek vir die tweede kwartaal was om die Boland Skool vir Outisme te besoek en daar

ook paaseiers uit te deel, asook om klere vir Hospice in te samel. Verteenwoordigers van laasgenoemde het tydens ’n saalperiode die Larries touwys gemaak oor die rol wat Hospice in die gemeenskap speel. In die derde kwartaal het ’n groep leerders Sunfield Homes in Wellington besoek en vir die inwoners sjokolades geneem. Die kwartaalikse ‘ civvies’ -dae, asook die verkope van ‘ Rice Krispie Treats ’, was ’n groot sukses en ons kon aan verskeie organisasies skenkings maak. E l s j e -Ma r i L o u w ( V o o r s i t t e r )

I N T E R A C T VOOR: Amor Nell, Celeste de Freitas, Elsje-Mari Louw (Voorsitter), mev. Adéle Dun (Koördineerder), Tatum Bouwer (Ondervoorsitter), Mikayla Stander, Ju-Ané Conradie 2DE RY: Riana Otto, Nalene Visser, Mila Steyn 3DE RY: Keira-lee Koekemoer, Juané le Roux, Alix Hammond, Xi’anje Diamouangana, Lilo-Eli Mtidia, Yasmine Moerat, Hannah Prozesky, Mena Louw AGTER: Likony van der Poel, Jenna Henry, Mia de Milander, Anerine van Wyk, Hannah Olivier, Mia-Mickay Steenkamp, Reechia Valentyn

I N T E R A C T S K E N K I N G S 2 0 2 2 Drakenstein Hospice R1000-00, Boland Outisme R1000-00, Rusoord Ouetehuis R1000-00, Sunfield Home Wellington R750-00, Andrew Murray Kinderhuis R750-00

N O O D H U L P VOOR: Juané le Roux, Jana Kriel, Charlie Engelbrecht (Voorsitter), mev. Monika Burger (Koördineerder), Anique Mouton (Ondervoorsitter), Cara Pieters, Izelle Stemmet 2DE RY: Elizabeth Reeder, Naomi Boshoff, Liza Jacobs, Nina Goodwin 3DE RY: Nicola Rossouw, Aimee Louw, Danielle Carr, Iris Saunders, Nina Scheepers, Anna Louwrens, Amy Jacobs AGTER: Marli Liebenberg, Jeanmari Basson, Mila Malherbe, Charlotte Seynhaeve, Julie Seynhaeve, Anandi van Schalkwyk, Anerine van Wyk

92

Made with FlippingBook - Online Brochure Maker