La Rochelle Yearbook 2022

Jaarverslag

Marné Pedro, strewe daarna om ’n liefde vir skryfkuns en joernalistiek te kweek. Ons wil elke Larrie aanmoedig om die Avanti se artikels by www.larries.co.za/blog te lees – geniet ’n wye verskeidenheid berigte soos in diepte artikels, glansartikels, onderhoude en rubrieke. Die redaksie publiseer ook halfjaarliks ’n volledige uitgawe wat op La Rochelle se webtuiste, asook die digitale leesplatform, ISSUU , verskyn. Ons wil in besonder dankie sê aan Inge van der Westhuizen en Bianca van der Walt, wat vanjaar as redaktrises, die span gelei het. ’n Joernalis se pligte strek van navorser tot aanbieder – van vertrooster tot verslaggewer en daarom salueer ons La Rochelle se puik joernaliste en die unieke bydrae wat hulle tot ons skoolmilieu lewer. • The Larries Cultivate took place from 22 – 23 July. The learners had enormous fun dancing, writing poetry, painting, making sushi and other delectables, learning how to do make-up, change a tyre and knitting, doing an A mazing Race and, of course, ending off with a performance by Zolani Mohola, most famously known as lead singer of the internationally acclaimed pan African South African music group, Freshlyground . • The drama learners took part in the Parel Vallei Playhouse Festival in Somerset West and the Charlie Hofmeyr Drama Festival, performing a piece written and directed by Grade 12 learner, Inge van der Westhuizen. • Onder leiding van mev. Julie Ruthven bring La Rochelle ’n revue, Hear Our Voices , op die planke. Dit was ’n uiters genotvolle aand en dit was opsigtelik hoe baie pret dit vir die leerders was wat deelgeneem het. • A movie night for the production-reveal of the musical of 2023 took place at the school, where the learners could enjoy popcorn, while watching the favourite of yesteryear, Dirty Dancing . • Historium Debat: Vanjaar se Historium Debat het op 27 Oktober plaasgevind. Soos in die verlede, was hierdie onvoorbereide kompetisie weer ’n heerlike geleentheid vir ons dogters om hul sprekersvaardighede op te skerp en interaksie te hê met leerders van ander skole. Liana Human, Juané le Roux en Drika Steyn het vanjaar as goeie verteenwoordigers opgetree. P R E S T A S I E S • Radikale Redenaars: Jacinda Ruthven behaal die hoogste punt in haar graad en dring deur na die nasionale finaal in Boksburg, waar sy ’n vierde plek landswyd behaal. • ATKV -debat: Jeanne du Toit en Amy Jacobs dring deur na die nasionale finaal by Buffelspoort. • Debating: The Senior Debating Team – Nina Goodwin, Hannah Prozesky, Zoë Vassilatos and Haseena Allie – made it through to the quarter-finals of the Western Cape Provincial Debating Championships. • At the Paarl Valley Eisteddfod Prestige Gala on 6 September, the following learners were honoured as category winners for 2022: Mari van Tonder (Best Recitation Gr. 8); Hanaa Toefy (Best Recitation Gr. 11); Haseena Allie (Best Prose Gr. 12 and Best Monologue Gr. 12); Keira Green (Best Monologue Gr. 9); Katherine Smit (Beste Monoloog Gr. 9); Carmen Vervaart (Beste Voordrag Gr. 12); Erin Meyer (Best Singing 15 yrs Solo); Romé Richter (Best High School Drawing Gr. 9); Inge van der Westhuizen (Best Prose, Best Monologue;

Beste Prosa Formeel Gedramatiseerd); Best High School Choir; Con Spirito (Best Chamber Choir). • Izelle Stemmet is deel van die dansgeselskap in The Sleeping Princess by die Baxter teater. • Tygerberg Children’s Choir: Madison Harris is a member of Cape Town’s proud musical export product and one of South Africa and the world’s best international children’s choirs. K A M P E / S E M I N A R E / O P L E I D I N G S E S S I E S • Die graad 8 kamp vind plaas by die skool en al die graad 8’s slaap in die koshuis oor. • The annual White Tea, hosted annually by the Student Council with the learner leaders of Paarl Girls’ High, was held on 13 April. The theme was Together we are Stronger, and the Guest Speaker was Life Coach, Mrs Sarah Scholtz. It was a wonderful evening characterised by a sense of camaraderie. On 17 May the first Wings for Tomorrow Talk took place on what it means to be driven and creative and why this is one of the key future skills for success. The Moderator was Jerome Rex, of Arendsvlei fame, and the guest speakers: 1. Tom Dreyer – author, winner of the Eugene Marais prize for literature, and IT developer. 2. Werner Cloete – educational entrepreneur, teacher, author (First Class) and motivational speaker. 3. René Belcher – saxophonist, music teacher and music therapist. 4. Danie du Toit (Reënwolf) – creative entrepreneur. Singer and songwriter (Spoegwolf) and poet. • Graad 11’s kamp by Kijk in de Pot by Franschhoek. Hier beraam hulle planne en ontwikkel saam ’n visie vir hul graad 12-jaar wat voorlê. • The Grade 9 Camp took place at the Bainskloof Campsite in September. They had the opportunity to get to know one another better and had a seminar on personal growth. • Leierskamp by Back 2 Basics in Grabouw: Die studenteraad en koshuisprefekte het die spanbou baie geniet en groot planne vir 2023 beraam. • Grade 11 Arcade Night: An evening of fun and games. • First Aid: During the year several blood drives took place at the school and opportunities for first aid training were organised by Mrs Monika Burger. • Paarl Junior Town Council: The Larries elected to serve on the Council in 2023 are: Zahra Singh (Junior Mayor), Sisca Joubert (Ecology Leader) and Nalene Visser (Fundraising Leader). G L A N S G E L E E N T H E D E • Graad 11’s se Winterbal het op 23 Junie in die skoolsaal plaasgevind. • Graad 10’s se dans was op 24 Julie in die skoolsaal. • Die Pa- en dogteraand was baie prettig en die pa’s het mooi saamgespeel met die aantrek volgens ’n karakter uit ’n fliek. • The Miss La Rochelle Pageant – with the theme, A New Dawn – was an elegant, yet entertaining evening hosted in the Town Hall. Julie Seynhaeve was

9

Made with FlippingBook - Online Brochure Maker