La Rochelle Yearbook 2022

Jaarverslag

J A A R V E R S L A G

B E S T E O U E R S , L E E R D E R S E N V R I E N D E VA N L A RO C H E L L E Op 17 Januarie stap hierdie nuwe skoolhoof en die graad 8’s van 2022 vir die eerste keer by die hekke van die Hoër Meisieskool La Rochelle in – ewe onbekend met die tradisies en geskiedenis, ewe vreemd en onseker. Na ’n bietjie minder as ’n jaar kan ek onomwonde verklaar dat dit ons tuiste geraak het; dat ons ewe passievol is om hierdie ryke tradisies en geskiedenis te bewaar en dat die Hoër Meisieskool La Rochelle diep in ons harte gekruip het. A Mahatma Ghandi quote by which I live my life is: “ Live as if you were to die tomorrow. Learn as if you were to live forever ”, and this is most certainly what the learners and staff did this year. Many opportunities were created by our dedicated staff for the learners to grow, excel and have fun and they grabbed all of them with enthusiasm. Ons is dankbaar dat skoolaktiwiteite kon terugkeer na normaal en dat ons vanaf 19 Julie die maskers kon afhaal om weer almal se glimlagte te sien. Gedurende die winter word die blommetjiesdas vir die eerste keer in gebruik geneem om sodoende ons handelsmerk ook met die wintersdrag te versterk. Op 16 September kry ons die hartseer nuus dat me. Christa le Roux, ons geliefde oud-skoolhoof, juffrou Daisy, op die ouderdom van 90 sag in haar slaap heen gegaan het. Haar gedenkdiens vind op 14 Oktober plaas waar mev. Johanna Longland (skoolhoof 1992 – 2001), me. Amanda Lochner (skoolhoof 2002 – 2021) en oud-leerder, mev. Lizette Murray (matriek 1970), aan haar hulde bring. Die gedenkdiens word deur verskeie oud-leerders bygewoon en die Con Spirito groep bring eer aan hierdie formidabele vrou en steupilaar van La Rochelle. Dit is nou my voorreg om verslag te lewer oor La Rochelle se doen en late gedurende hierdie baie geseënde jaar van 2022. S T A F F I realised during this year that the staff of La Rochelle is her biggest asset. What a privilege to work with such dedicated educators, administrative and general staff, who do far more than what is expected of them and who always walk the extra mile. Some of history’s most famous autodidacts, such as Benjamin Franklin and Albert Einstein, to name but a few, are frequently quoted about the importance of lifelong learning. The pedagogues of La Rochelle are certainly lifelong learners. During the year, they attended several

growth sessions, such as the InnovateEDU Conference, Strengthfinders and many more. A new concept, the PLC groups, saw the educators being divided into groups to develop their ICT skills and to share best practice. This was very effective, and I am amazed at the positive attitude of the educators to acquire new skills in blended learning, flipped classroom and teaching 21st Century skills. A special word of thanks to Mr QuintonMeades for guiding us through this new era of e-learning. Ons begin 2022 met nege nuwe personeellede wat by La Rochelle aansluit: mev. Elsabé Conradie (Skoolhoof); Ms Desrae Mills (Head of Department: English); Ms Janie Slabbert (English); me. Maryke Muller (Afrikaans); me. Annadene Malan (Lewenswetenskappe); mev. Mari-Lena van Rooyen (Wiskunde); me. Carmari Marais (Duits); mev. Danelle Conradie (PO en berader) en mnr. Pieter Conradie (LO en atletiekorganiseerder). As deel van die strategiese beplanning van La Rochelle het die beheerliggaam besluit om meer administratiewe poste aan te skaf om twee redes: Eerstens gee dit aan ons akademiese personeel, wat voorheen hierdie take verrig het, meer tyd om akademiese hulpbronne en e-leer te ontwikkel en te verken. Tweedens glo ons dit sal voordelig wees vir al ons sport en kultuur, indien hierdie organisasie deur spesialiste op die gebied behartig word. Op 21 Februarie sluit mev. Julie Ruthven as die netbal- en swemkoördineerder by ons aan en me. Wanri Venter word deel van die span as die hokkie- en tenniskoördineerder. Ons sien reeds die verskil in die reuse bydraes wat hulle maak. Mev. Ruthven se passie is egter in die klaskamer en sy verlaat ons aan die einde van die jaar om Afrikaans by Boland Landbouskool aan te bied. Sy sal egter steeds by La Rochelle betrokke bly deur haar netbal-afrigting. It was with great sadness that we had to bid farewell to Ms Desrae Mills, who was appointed as Subject Advisor for English in the Metropole East Education District. Our old favourites, Joerg and Lynette Neethling, came to our rescue to take her classes till the end of the year. We are looking forward to welcoming Mrs Cindy McFarlane as HOD for English in 2023. Ons moes ook gedurende die jaar die Conradie-egpaar, Danelle en Pieter, groet aangesien daar vir hulle ’n wonderlike geleentheid, nader aan hul familie oopgegaan het. Ons is dankbaar vir die energie wat hulle na die skool en personeel gebring het. Mev. Nazley Ferris sluit in Augustus by ons in ’n berader-pos aan.

5

Made with FlippingBook - Online Brochure Maker