La Rochelle Yearbook 2022

Boodskap van die hoofmeisie

good teachers in my youth, men and women who came into my dark head and lit a match .” Teachers and Staff, I would like to thank you for the enormous impact that you have had on us. You have consistently gone above and beyond educating our heads, hearts and hands. You have been mentors accompanying us on our voyage. Aan juffrou Naudé wil ek dankie s ê vir die leiding en ondersteuning wat Juffrou hierdie jaar aan my, Milan en die Studenteraad gegee het, sowel as aan die matriek graadgroep. Juffrou Conradie, dankie vir die ondersteuning en sorg wat Juffrou vir ons matrieks hierdie jaar gegee het. Ons waardeer Juffrou vreeslik baie. Aan die Studenteraad: ons was ’n ‘ well-oiled machine’ . Ek is trots op die span wat ons was en dankbaar vir elkeen se persoonlikheid wat ons groep so uniek gemaak het. Dankie vir julle toegewydheid en vriendskap deur die jaar. Milan, I could not have asked for a better partner. Your dedication, work ethic and humility inspired me. You motivated me to be on time and I promise, I tried my best. You are not only a leader worthy of admiration, but a friend as precious as gold. I am going to miss you and our Wednesday evening meetings. Part 3: En Avant Centre, La Rochelle My fourth quote “Things didn’t turn out the way they were supposed to, but what can you do? You must take life the way it comes at

bevind hom in ’n posisie waar hy sy vertroue in die Here verloor. Matrieks, mag julle aanhou om ’n pad saam met die Here te stap in tye van oorvloed en swaarkry. Vertrou op Hom wanneer julle onseker, gespanne of angstig raak. To quote: According to Pi, “The pain is like an axe that chops at my heart.” Saying goodbye to my high school experience is a difficult task, especially because it has been five years filled with many wonderful memories, loving friends and unconditional support. Die hoërskoollewe het vir ons verskeie uitdagings gebied. Daar was tye waar elkeen van ons gevoel het ons is alleen op ’n lewensreddingsbootjie. Matrics, we have had to tame our own tigers! Mag julle vir altyd vertroue in jul vermoëns hê en weet dat ’n mens nooit werklik alleen is nie. In die gange van La Rochelle het ons vriendskappe gebou en herinneringe geskep wat ons vir ’n leeftyd gaan vier. Om afskeid te neem van so ’n spesiale plek is nie maklik nie. Larries, ons groet julle met ’n swart hart. Leef voluit en geniet elke dag. ’n Boot kom uiteindelik by sy bestemming uit, gouer as wat jy verwag het. Pi says , “By the time morning came, my grim decision was taken. I preferred to set off and perish in search of my own kind than to live a lonely half-life of physical comfort and spiritual death on this murderous island.”

Matrieks, ons hoërskoolavontuur is nog nie klaar nie. Die laaste en seker die moeilkste deel – die eindeksamen, lê nog voor. Ons gaan nou ons krag en uithouvermoë moet wys om sodoende die laaste deel van ons reis suksesvol te voltooi. Matrics, I only have one more quote from Pi: “I was determined to

you and make the best of it.” My wens vir elke matrikulant is om elke tree van die lewensreis te geniet, want elke tree op die lewensreis is mooi. (Prediker 3:11) Mag elkeen van julle ’n sukses maak van die uitdagings wat die lewe vir jul bied en mag julle vreugde vind in jul studies en beroepe. To quote: “… Many people seem to lose God along life’s way .” Pi

move forward.” Matrics, En Avant ! J e a n n e d u T o i t (Ho o f m e i s i e )

21

Made with FlippingBook - Online Brochure Maker