La Rochelle Yearbook 2022

Swem

S WE M

Di e j aar he t me t ’ n kamp a f ge skop , waar ons hard gewerk he t om ons s t erk en gereed t e maak v i r d i e s e i soen wa t voor l ê , maar waar ons t er s e l f t er t yd ba i e pre t gehad he t . Ons het aan verskeie galas deelgeneem en al het ons ’n vierde plek by die 4M behaal, is ek baie trots op elke Larrie wat deelgeneem het. Die onbeskryflike gees het die lojaliteit en samewerking tussen ons groep Larrie susters weerspieël. Die aanmoediging en ondersteuning van die span teenoor mekaar het my baie trots gemaak. Die grootste les wat ek geleer het, was om net jou beste te doen, want dit is goed genoeg. Dit maak nie saak of jy wen

of verloor nie – as jy jou alles gee, het jy klaar gewen. ‘ When your lungs are bursting and your legs can swim no further, swim with your heart .’ The love these girls have for the sport outweighs any difficulties faced during this season. I would like to thank Mrs Tracy Meyer for her help with our team this year. She is truly our biggest supporter and the mom of the swimming family. Ek glo hierdie span gaan nog baie bereik en dit was vir my ’n voorreg om saam met almal te werk. Ek sien uit na wat die nuwe seisoen vir ons inhou. Emm a K o c h ( Ka p t e i n )

4 M S WE M VOOR: Caroline Noyce, Megan Haasbroek, mnr. Juan Hayman (Afrigter), Emma Koch (Kaptein), me. Tracy Meyer (Koördineerder), Anna Louwrens, Julia Freeman MIDDEL: Ariana Sassoli, Summer Jardine, Nikita Ehlers, Lumari Ries, Madison Thompson, Annebel Liebenberg, Hanaan Gaffoor AGTER: Jana Joubert, Rogue Samuels, Madison Pienaar, Helen Prinsloo, Lushané Ries, Gemma du Toit, Jeannette Muggenburg, Jessica Smuts, Aimée Freeman

119

Made with FlippingBook - Online Brochure Maker