La Rochelle Yearbook 2022

Chess

C H E S S

‘ I have come t o t he per sona l conc l us i on t ha t wh i l e a l l ar t i s t s are no t che s s p l ayer s , a l l che s s p l ayer s are ar t i s t s . ’ (Ma r ce l Duchamp) Ek is baie trots op die meisies en die groei van die klub oor die vyf jaar wat ek skaak vir die skool speel. Die klub kon hierdie jaar weer behoorlik op dreef kom na die Covid 19-pandemie. Tydens oefening op Dinsdae en Donderdae, het beginners leer skaak speel en meer gevorderde spelers het teen mekaar kompeteer of, onder leiding van me. Caroline Marinus, aan strategie gewerk.

Die meisies het hierdie middae-sessies baie geniet. Ons het spelers wat aan skaakproewe deelgeneem het, terwyl die span ook teen ander skole meegeding het. A huge congratulations to the girls who took part in chess trials and those who were selected for the following teams: Central Winelands Team: Caitlin Marsh and Rachael Vassilatos Cape Winelands Team: Zhan é Lubbe An r i P o t g i e t e r ( Ka p t e i n )

S K A A K VOOR : Zenia Meyer, Micaela Mac Minn, mev. Mari-Lena van Rooyen (Koördineerder), Anri Potgieter (Kaptein), Diani de Bruyn AGTER: Rachael Vassilatos, Katelyn Msevenzi, Walmari Crous, Zhané Lubbe, Caitlin Marsh

Zahné Lubbe – Lid van Kaapse Wynlandspan na Wes-Kaap Skole Skaaktoernooi.

118

Made with FlippingBook - Online Brochure Maker