La Rochelle Yearbook 2022

Muurbal

MU U R B A L

‘ Re spec t t he t ra i n i ng . Honour t he commi tmen t . Cher i sh t he re su l t s . ’ Die jaar was omtrent opwindend vir hierdie jong span wat eintlik nog baie het om te leer! Die Larries het die seisoen sterk begin en sterk geëindig. Ons opponent-skole was baie kompeterend, maar dit het nie vir ons afgeskrik nie. Inteendeel, die Larries se vasberadenheid en uithouvermoë op die baan het

telkemale gewys hoe gemotiveerd ons was. Ek is baie trots op die span wat altyd wedstryde met ’n positiewe ingesteldheid benader het. Die Larries het as ware wenners uit die stryd getree. Ek is trots om deel van hierdie wonderlike span te gewees het. Ek glo in die toekoms gaan hulle ’n nog sterker krag wees waarmee

rekening gehou moet word. Ma r l i L i e b e n b e r g ( Ka p t e i n )

MU U R B A L VOOR: Jenna Bekker, mev. Shanje Maree (Koördineerder), Marli Liebenberg (Kaptein) AGTER: Aimée du Preez, Chloë Stander, Gemma Deacon

Chloë Stander – Lid van o.16 Boland ITP-span na Interprovinsiale Toernooi.

117

Made with FlippingBook - Online Brochure Maker