La Rochelle Yearbook 2022

crowned as Miss La Rochelle, with Caroline Noyce as 1st Princess and Thabisa Yekani as 2nd Princess. • Die matriekafskeid vind by Ashanti plaas en die matriekleerders lyk pragtig en stylvol. Baie dank is aan mevv. Jeannie Beukes en Liezl Gosman-Williams verskuldig vir hulle harde werk. • Die FEEDEM -span dring deur na FEEDEM se kookkompetisie se finaal by Leopards Leap. Baie geluk aan Lindsay-Ann Whare, Brittle Williams, Odwa Famana en Bernadette Andrews. • At the Hostel Dinner we said goodbye to the Hostel Matrics of 2022. • Die koshuis bied Fresh on Faure aan met gasspreker, Marciel Hopkins. • The Grade 12 Final Music Concert was held in the Learning Centre. • Die VRL bied in September die Ma-en-dogter-piekniek met gasspreker, Cilmarie Geyer (matriek 2018). • Die graad 11’s se Gasvryheidstudies High Tea en die graad 10’s se Gasvryheidsontbyt vind plaas. S P E S I A L E S A A L B Y E E N K OM S T E E N U I T S T A P P I E S • Die gr. 8’s sluit hulle eerste twee weke van skool met ’n spesiale Vrugtefees af. • Die Interact-vereniging se jaar is ook gevul met uitstappies en spesiale liefdadigheidsprojekte. • Op 20 April vind ’n baie spesiale kultuursaal plaas. Tydens hierdie geleentheid word al die kultuuritems, wat by die skool aangebied word, aan leerders bekendgestel en verrigtinge word afgesluit met ’n optrede van die spesiale groep Uitnaweek , met kunstenaars mnr. Stephan-Wessel Swart, mev. Marné Pedro en me. Madri Gerber. Op 20 Oktober is daar ’n tweede kultuursaal met spesiale optredes van ons kultuurleerders wat gedurende die jaar presteer het. • Environmental Larries went on an outing to the Drakenstein Lion Park, the Two Oceans Aquarium and the Green Committee keeps us accountable with “green” reminders on social media and several clean-up sessions. • The Grade 10 to 12 Drama learners visited the Baxter on 29 May for the production of Blood Knot , a play written by Athol Fugard. • Die Buitelugklub het verskeie uitstappies onderneem om die berge van die Boland te verken en om verskeie staproetes aan te pak. Dit het ingesluit: Kromrivier, Elandsrivier, Paarlberg, Jonkershoek, Paardeberg en die Bergriverdam. • Die filmklub bespreek verskeie films deur die loop van die jaar en 62 leerders gaan kyk die nuwe Top Gun -film by die Paarl Mini-Max. • The Women’s Month Assembly had Viwe Kobokana, Chairperson of the Stellenbosch University Student Representative Council as the Guest Speaker. • Tydens die saalbyeenkoms op 11 Oktober word ’n spesiale huldeblyk deur mev. Johanna Heydenrich (Longland) aan ’n legende, mej. D.C. le Roux, oudskoolhoof (1963 – 1991) gelewer. Me. Amanda Lochner en mev. Rubina Visser woon ook die geleentheid by. • A special Christmas Assembly was hosted by the Student Council on 1 November. • At the Valedictory Ceremony for the Grade 12s and

their parents, the Matrics received an Old Girls’ scarf from the school and a flower good-luck charm from the Old Girls’ Union. • Stellenbosch University invited four of our top Grade 11 learners interested in the field of engineering – Liana Human, Gabrielle Witbooi, Caitlin Cupido and Sian Frankfort – to an event in Stellenbosch. • Graad 10 – 11 Toerisme-leerders besoek Kaapstad. • Juffrouens Maryke Muller, Annadene Malan en Carmari Marais vergesel ’n groep leerders op ’n heerlike roei-avontuur op die Oranjerivier. • The staff enjoyed an outing to Hazendal Wine Estate. WE L L N E S S Sarah Scholtz (Counsellor) and her husband, Dewald, hosted a seminar “ How to Connect with your Teen ” for the parents. It included insightful and engaging teaching and practical guidelines on how to equip parents to build a deeper connection with their teens. O U D L E E R D E R B O N D • Op 28 Mei het die oudleerders ’n heerlike tee met sangitems deur Annelie du Toit (matriek 2019) en gasspreker, Lizette Murray (matriek 1970), geniet. • Vanaf April word daar gereeld ’n artikel, getiteld “ Elke Larrie het ’n storie ” op sosiale media geplaas. Dankie aan die volgende oud-Larries vir hulle bydraes: mev. Marie Hamman (matriek 1953), mev. Lizette Murray (matriek 1970), mev. Louise Smit (matriek 1957), Ina Brink (matriek 1990). • Op 11 Mei kom gesels Marika Franken (matriek 2015) van SA Airlink met die graad 10 – 12 Toerisme leerders oor haar beroep as lugwaardin. B E D A N K I N G S When we look back at the year, it is with an overwhelming feeling of gratitude. I therefore want to repeat the words of Miss Grundlingh (Principal 1948 – 1962): “ We look back in deep gratitude to God, who so richly blessed us, we are again impressed by the fact that the life of the school has thus far been characterised by the sheer joy of striving and moving forward ... . We thank all those who throughout the years have kept the vision of the accomplished deeds alive and the flame of idealism burning. May we go forward, ever ready to uphold the honour and ideals so loyally guarded by our predecessors; and may we in an uncertain and rapidly changing world hold fast to our heritage of so much that is noble and good and • Dr. Johann Burger, kringbestuurder van kring 8 vir die eerste gedeelte van die jaar en vir die besondere vriend wat hy vir die Hoër Meisieskool La Rochelle is. Dankie vir sy leiding en wysheid. Na baie jare van diensbaarheid aan die onderwysprofessie wens ons hom rus en vrede met sy aftrede toe. Dankie ook aan mev. Elbertha Willemse wat die leisels by hom oorgeneem het vir haar ondersteuning. • The officials of the WCED, Mr Juan Benjamin, Jeanette Harker and their staff. • Gedurende 2021 is nuwe lede van die Skoolbeheerliggaam vir die volgende driejaar-termyn gekies en ’n baie thus achieve our highest destiny .” ’n Spesiale woord van dankie aan:

Annual report

10

Made with FlippingBook - Online Brochure Maker