La Rochelle 2021

S O C I E T I E S

D e b a t

VOOR: Amy Jacobs, Zané Zeelie, me. Carla Uys (Hulpkoördineerder), Méla Botha (Voorsitter), me. Luzanne Oosthuizen

(Koördineerder), Quinne Ludick, Jeanne du Toit

AGTER: Beryl Briers- Louw, Zanlie Visser, Liana Human, Kayla Portwig, Wené du Toit, Ameli Bruwer, Christelle Greyling

Debat

D E B AT

die ATKV-debatkompetisie deel te neem. Dit was lekker om te sien hoe elke span ’n unieke benadering tot die onderwerp en proses het. Dankie vir almal se gees, deursettingsvermoë en optimisme. Die voorbeeld wat julle tydens julle debatte stel, spreek boekdele van Larriewees. Ek is trots op die grasie en goeie sportmanskap wat julle gewys het. Aan juffrouens Uys en Oosthuizen! Julle is voorwaar ’n droomspan. Dankie dat julle vir my vrye teuels gegee het om die debatspan te lei. Dit was ’n voorreg om saammet julle te werk en ek is dankbaar vir alles wat ek by julle kon leer. Baie sterkte vir volgende jaar. Ek is opgewonde om te sien watter hoogtes die debatspan gaan bereik! Méla Botha (Voorsitter)

“ P r a a t i n s o m a n i e r d a t a n d e r g r a a g n a j o u s a l w i l l u i s t e r . L u i s t e r i n s o m a n i e r d a t a n d e r g r a a g m e t j o u s a l w i l p r a a t . ” – A n o n i e m Die debatspan het vanjaar daarop gefokus om ons tegnieke te verfyn. Goeie sprekers is ook goeie luisteraars en hierdie vaardighede het ons gedurende ons voorbereidingsessies bemeester. Dit is altyd lekker om saam met ’n span te werk wat getrou oefeninge bywoon, en 2021 se debatspan het verseker harde werk herdefinieer. Saam het ons nuwe hoogtes bereik en ten spyte van uitdagende en onseker omstandighede nie net aan een nie, maar twee kompetisies deelgeneem. Vanjaar se Con Spirito-debat was vir ons ’n heel nuwe ervaring. Gelukkig skroom die Larries nie weg van ’n uitdaging nie. Ons het die nuwe formaat vining baasgeraak en in Maart lekker teen top skole by Hoër Meisieskool Paarl gedebateer. Verder is ons baie trots op al die spanne wat vanjaar ook kans gesien het om aan

Conspirito – Ameli Bruwer en Méla Botha.

Conspirito – Wené du Toit en Kayla Portwig.

Debat.

69

Made with FlippingBook Digital Publishing Software