La Rochelle 2021

S T U D E N T C O U N C I L & R C L

V R L

2 0 2 1 : Wa t ’ n j a a r ! Te n s p y t e v a n a l l e u i t d a g i n g s e n g e l e e n t h e d e w a t g e k a n s e l l e e r m o e s w o r d , k a n e k m e t t r o t s s ê d a t d i e p r o j e k t e w a t d i e V R L w e l a a n g e p a k h e t , a l m a l ’ n r e u s e s u k s e s w a s ! Met die verwelkoming van die nuwe Graad 9, 10 en 11 Larries, het elkeen ’n klein geskenkie vanaf die VRL ontvang: ’n Larrie sleutelhouer en ’n koekie wat versier is om soos ons skoolrok te lyk. Elke graad se VRL-lede is aan die leerders bekend gestel en enige vrae wat hulle gehad het, is beantwoord. Die nuwe Larries kon met ’n rustige hart hul nuwe skooljaar aanpak, wetend dat die VRL-lede daar is indien hulle onseker was oor iets. Die jaarlikse Vrugtefees het plaasgevind op Vrydag, 5 Maart en was ’n reuse sukses! Daar is 3 wenners gekies: Larushkah du Plooy (“ Miss Personality ”), Mari Joubert (“ Miss Tutti Frutti ”) en Zoë Malherbe (“ Miss Edible ”). Die Graad 8-vruggies het vir die Miladies paradeer op die astro en mooi herinneringe is defnitief gekoester! Beide die Graad 9 en 11 VRL-lede het ’n fliekaand vir hul grade gehou. Die Graad 11’s het ’n buitelug-fliekaand gehou en 10 Things I hate about you is gekyk. Leerders kon ook ’n piekniekboks bestel met lekkernye in waaraan hulle kon peusel tydens die fliek. Alle geld ontvang vanaf kaartjieverkope en die piekniek- bokse, is gebruik vir die Matriekafskeid. Die Graad 9’s het Grease gekyk en is ook die geleentheid gegee om volgens hierdie tema aan te trek. Almal het baie oulik gelyk en kon lekker weer saam kuier. Op 12 Mei was daar groot opwinding onder die Matrieks met die ontvang van hul matriektruie. Duisend dankies aan Tannie Carol van die Larrie-boutique vir al haar hulp om die truie so mooi te laat lyk! Baie dankie aan elke VRL-lid vir hul bydrae, moeite en oulike idees! Ek wens die VRL-groep van 2022 alle voorspoed toe! Fränzel Basson (Voorsitter)

Student council

S t u d e n t C o u n c i l

FRONT: Alexandra van Stelten, Stella-Maria Horvath, Méla Botha (Deputy Head Girl), Mrs Lynette Neethling (Liaison Teacher), Bianca Leighton (Head Girl), Magdel Barnard, Fränzel Basson

MIDDLE: Milan Horn, Jeanne du Toit, Shamira Titus BACK: Sasha Samuels, Octavia Lawrence, Wené de Toit, Beryl Briers-Louw, Zanlie Visser, Adrienne Jaftha, Isha Govender INSERT: Mrs Hannatjie Naudé (Liaison teacher)

V R L

VOOR: Amy Jacobs, Leigh Adams, Fränzel Basson (Voorsitter), mev. Mariechen Vermeulen (Koördineerder), Ronit Olivier, Ayesha Hendriks, Milan Horn MIDDEL: Kelsey September, Rizia Seria AGTER: Sian Frankfort, Frankie Montgomery, Jana Herselman, Zanlie Visser, Beryl-Briers Louw, Reechia Valentyn, Nalene Visser

VRL

37

Made with FlippingBook Digital Publishing Software