Boishaaier 2024

Prysuitdeling

• JUNIOR : Wikus Visser; Zachary Govender • SENIOR: Stéphan Venter 2. DIE BOYS’ SHOPPE-PRYS VIR VOORTREFLIKE DIENS AAN DIE SKOOL GELEWER: Roux Meyer; Thandoluhle Wekeni 3. INVESTEC “OUT OF THE ORDINARY” AWARD: Chris Jordaan 4. DIE DEREK SWART-PRYS vir entrepeneurskap: Wenner: Ruan van der Merwe . Naaswenner: Reagan de Kock (Hy ontvang ’n kontantprys geborg deur African Mutual Trust.) 5. SPESIALE TOEKENNING AAN OUDSTUDENTE ONS WIL VAN HIERDIE GELEENTHEID GE BRUIK MAAK OM ERKENNING TE GEE AAN OUDSTUDENTE WAT PRESTASIES GELEWER HET IN DIE NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT EKSAMEN IN 2023 . Die volgende oudstudent is onder die top 20-kandidate in die Wes-Kaap: Adriaan de Villiers D. ONDERSKEIDINGSTOEKENNINGS (GEE OOR AAN MENEER SWART) 1. GO NESER-PRYS: BESTE KANDIDAAT IN WISKUNDE EN FISIESE WETENSKAPPE OOR ’n TYDPERK VAN DRIE JAAR: Thomas Dunkley 2. TOM ENGELA prize for the boy in matric who, during his period as a pupil at Boys’ High, made the most significant contribution to maintaining and strengthening the tradition of gentlemanly behaviour. (Donated by Danie Pretorius, gr 12, 1985): Thandoluhle Wekeni; Roux Meyer; Lukas Coetzee 3. OSU-BEKER VIR OLIMPIESE IDEAAL (Slegs gr. 12): Sitaat: Die ideaal wat hier nagestreef word is die Olimpiese Ideaal: dat dit belangriker is om deel te neem as om te wen. Dit is een van ons mees gesogte toekennings juis omdat dit gaan om ’n positiewe benadering en lewensbeskouing. Hierdie toekenning gaan vanjaar aan: Daniel Botha; Roux Meyer 4. DIE “BOISHAAI BIED BALANS”-TOEKENNING VIR VEELSYDIGHEID (Slegs gr. 12) • Kontantprys geskenk deur Christi Fourie Trust: Jon Dorman 5. PJ DU PRÉ LE ROUX-TOEKENNING AAN ’N MA TRIEKLEERLING: Die sitaat (soos dit oorspronklik geskryf is): Vir ’n voorbeeldige karakter, gekenmerk deur eerlikheid, vertroubaarheid, kuisheid van taal en edelheid van gedrag, vir volwaardige leerlingskap, alsydige deelname aan skoolaktiwiteite en ’n voortdurende strewe om deur sy invloed en diensvaardigheid die HJS ’n beter plek te laat, deurdat hy daaraan behoort het. Hierdie jaar toegeken aan: Roux Meyer 6. DIE JAN KIRSTEN-DUXMEDALJES: Die Jan Kirsten-Dux-medaljes gaan ook gepaard met ’n kontantprys wat deur die Universiteit Vrystaat geborg word. • SILWER MEDALJE: Felix Beukes (93%) • GOUE MEDALJE: Thomas Dunkley (96,2%)

• Beste kolwer in die eerste span (Freddie van Staden-beker): Johan Wege 12. TENNIS: • Nommer 1- junior speler: Zak Oosthuizen • Nommer 1- senior speler: Dawid Scholtz 13. HOCKEY: • Most improved senior player: AJ Mostert • Most improved junior player (U14): Pierre de Welzim • Elwan Liebenberg trophy for best achievement: Jamie Kock 14. SWEM: • Senior kampioen: Retief Hugo • Junior kampioen (Momberg-beker): Ethan Oosthuizen • Senior Victor Ludorum (Die De Villiers-trofee vir die meeste punte in Interskole-swem): Francois Bester 15. GHOLF: Kampioen: • A-afdeling: Gerhard van der Merwe • B-afdeling: Matthew Oelrich • C-afdeling: Christiaan Meintjes 16. MUURBAL: • Beste junior speler: Markus de Beer • Beste senior speler: Josh Freeborough 17. WATERPOLO: • Beste speler: Caleb Raubenheimer 18. TOUTREK: Reuben Olsen 19. SPESIALE PRYS VIR UITSONDERLIKE PRESTASIE IN BUITESPORT: • SENIORS (Pieter Terblanche-beker): 20. NOODHULP: • Beker vir entoesiasme en betroubaarheid: Christopher Bristow; Josh Kekana • Beker vir praktiese noodhulp: Christiaan Thirion; Pieter Combrink 21. PRESTASIE IN AKADEMIE EN SPORT IN GR.12: Gysbert le Roux 22. BOY LOUW-BEKER VIR VOLHARDING IN SPORT: Viaan Mentoor; Daniel Botha; Dian Smal 23. SPORTMAN VAN DIE JAAR (slegs skoolsporte) : Gerhard van der Merwe 24. ROY VAN EYSSEN-SKILD vir DIE MEES VEELSYDIGE SPORTMAN IN TWEE OF MEER SPORTSOORTE OP HOË VLAK: Gr. 12 (slegs skoolsporte): Gerhard van der Merwe 25. BESTE PRESTASIE IN SKOOLSPORT: • Junior toekenning: Micah Africa • Senior toekenning: (Austin Kitching-trofee) : INDIVIDUEEL: Samuel Cleary SPANSPORT: Viaan Mentoor; Jordan Jooste; Cruzz Davey; Brentlee Damon 26. INTERHUIS-TROFEE: • Huis: Villieria (Hoofseun: Lee-Vano Cupido ) C: ALGEMEEN 1. PRYS VIR ALGEMENE KENNIS: Kyle Corbellari; Jon Dorman; Rynard de Beer; JJ van der Sandt

BOISHAAI 156 YEARS 71

Made with FlippingBook flipbook maker