Boishaaier 2024
Prize-Giving
Reuben Oosthuizen 1e Geografie Joshua Petersen 1st Engineering Graphics and Design Levi Rechner 1st Music Daniël van der Merwe 2e Afrikaans Eerste Addisionele Taal; 2nd English Home Language Thomas van Heerden 2e Landbouwetenskap Reuben van Loggerenberg 1e Geskiedens Wium van Tonder 1e English First Additional Language Philip van Zyl 2e Wiskundige Geletterdheid 2. DIE NWU SKOOL VIR REKENINGKUNDE POTCHEFSTROOMKAMPUS-KONTANTPRYS VIR DIE EERSTE PLEK IN REKENINGKUNDE IN GRAAD 12: Thomas Dunkley 3. DIE MOORE STEPHENS-BOEKPRYS VIR DIE BESTE PRESTASIE IN REKENINGKUNDE GRAAD 12: Thomas Dunkley 4. Die ouditeursfirma LDP-kontantprys vir die eerste plek in Rekeningkunde in gr. 12: Thomas Dunkley 5. Die PRICEWATERHOUSECOOPERS-TOEKENNING VIR DIE BESTE PRESTASIE IN WISKUNDE EN REKENINGKUNDE in gr. 12: Thomas Dunkley 6. Die ouditeursfirma C2M-wisseltrofee en -kontantprys vir die mees gebalanseerde Rekeningkunde kandidaat in gr. 12: Wium van Tonder 7. Die Stadio-kontantprys vir die beste prestasie in RTT in graad 12: Joshua Hollenbach 8. Die Stadio-kontantprys vir die beste prestasie in IT in graad 12: Felix Beukes 9. WOUTER MOCKE-PRYS VIR DIE BESTE PRESTASIE IN INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP EN WISKUNDE (GR.12): Joshua Petersen 10. Meneer Philip Griesel was vanaf 1960 tot 2002 ’n Wiskunde-onderwyser aan die Hoër Jongenskool. Sy wiskundeklasse het vir duisende seuns ’n lig laat opgaan. Vir die skoolseuns was hy ’n rolmodel vir edel gedrag en trots in die skooltradisies. Die Philip Griesel-prys vir beste akademiese vordering in graad 12: George-Wilson Smith 11. Die Pierre van der Spuy-skryfprys vir skryfwerk in graad 12-Afrikaans Huistaal en -English Home Language. Pierre van der Spuy was in 1984 hoofseun, eerstespanrugbykaptein, speel Cravenweek en verwerf ’n A-gemiddeld in sy matriekjaar. Na skool kwalifiseer Pierre as dokter asook bestuurskonsultant, hy verwerf sy meestersgraad aan die Yale Universiteit, skryf onder andere verskeie dramas asook twee boeke. Pierre sterf ongelukkig in 2021. Die Pierre van der Spuy-toekenning word toegeken aan ’n graad 12-leerder wat kritiese denke openbaar en dit in opstelformaat aanbied. Die prys word in samewerking met die Paarl Boys’ High Foundation aangebied en word vanjaar deur Meneer Marcell van der Spuy oorhandig. Dit is dan vir ons ’n voorreg om die Pierre van der Spuy-toekenning in samewerking met die Paarl Boys’ High Foundation vanjaar te kan oorhandig aan: Liam Kenmuir 12. KLASPRYSE TOEGEKEN VIR PRESTASIE IN GRAAD 12 10e Lakeem Scholtz ; 9e Josh Freeborough ; 8e Jakobus Kruger ; 7e Lukas Coetzee ; 6e Joshua Petersen ; 5e Wium van Tonder ; 4e Gysbert le Roux ; 3e Daniël van der Merwe (Die Jan Kirsten Dux
medaljewenners verskyn aan die einde van die dokument.) B. BEKERS EN TROFEË 1. The LOUIS KNOETZE TROPHY for English debating: Helgard Nolte 2. REDENAARS: The citation reads as follows: This trophy recognises talent, dedication and a love for music in a student who displays these attributes consistently during the course of the academic year. • THE ALLEGRO TROPHY for Juniors: Derick Botha • THE VIVACE TROPHY for Seniors: Levi Rechner • Die Veelsydigste instrumentalis : Matthew Lamprecht; Andro Louw 4. KULTUUR: • HAMMANN-KULTUURBEKER: Veelsydige kultuurprestasie deur ’n gr. 11-leerder: Helgard Nolte • KULTUURPRESTEERDER VAN DIE JAAR: Mike Wang 5. FABIO DONAZZAN-BEKER VIR BYDRAE TOT DIE BUITEMUURSE PROGRAM VAN DIE SKOOL, BEHALWE SPORT: Sebastian Joubert en Philip de Bruyn (namens die klankspan : Bruwer Bornman (videoproduksie) 6. BERGFIETS: • Beste junior: Henry Chamberlain • Bester senior: Samuel Cleary 7. SKAAK: Kampioen : Kobus Geyser 8. ATLETIEK: • Die HJS-beker vir die beste prestasie in velditems: Lee Rothman • Die Chum Osche beker vir die beste prestasie in baanitems: Micah Africa • Junior Victor Ludorum: Micah Africa • Senior Victor Ludorum: Brentlee Damon; Abelines Schoeman 9. LANDLOOP: Beste atleet : Ryan Swanepoel 10. RUGBY: • Beste o.19-speler (Hannes Visagie-beker): Rubin Dames; Viaan Mentoor • Speler wat die spel in die beste gees benader het (W & R Louw-beker): Roux Meyer; Dian Smal • Best performing team: o. 16C (Ty Brosnihan), o. 16D (Adriaan Bosman) en o. 19B (Roux Meyer) • Spesiale prys vir diens gelewer aan rugby: Chris Jordaan • Sewes: Beste prestasie: Tristan Joubert 11. KRIEKET • Beste bouler (Du Plessis-beker): Christiaan Wege • Diens aan krieket (Hellig-beker): Christiaan Wege • Krieketspeler wat die beste sportmangees openbaar het: (Paarl Krieketklub-beker): Dian van der Westhuizen • Beste junior: Christopher Tait • Bester senior: Rynard de Beer 3. MOST PROMISING MUSIC STUDENT:
70 BOISHAAI 156 YEARS
Made with FlippingBook flipbook maker