Boishaaier 2024
Bemarking
Bemarking
Willem Erwee
Open day(s) This year our open day was again split into two occasions. Potential day scholars visited our school on Monday, 19 February while Wednesday, 21 February was set aside for potential hostel learners. Boishaai TV Die Boishaai TV-span het weer eens van jaar aan al die belangrikste sport-, kultuur- en saalbyeenkomste TV-dekking gegee. Binne die eerste vyf maande van die jaar het meer as 1,5 miljoen unieke kykers reeds vir HJS op SuperSport Schools gevolg.
Order of the Blue Blazer
At the celebration of Paarl Boys’ High’s 2024 Founders’ Day marking the school’s 156th year of existence, Messrs Gurthrö Steenkamp (matric 1999) and Thomas du Toit (matric 2013) were awarded the ‘Order of the Blue Blazer’, the greatest honour that Paarl Boys’ High can bestow on an individual or group, for their exceptional achievement, leadership and support to the school.
Brugstraat Burger
Vanjaar het ons by ’n spesiale funksie erkenning gegee aan afgetrede HJS-personeel wat in hul loopbane baie ure by Brugstraat deurgebring het om seuns te help slyp. Die erkenning van Brugstraat Burger is tydens ’n funksie in die HJS personeelkamer toegeken aan mnre Derek Swart, Hannes Visagie, Richard Visagie, Sidney Bartlett, Freddie van Staden, Johan Strauss, Wentzel Coetzer, Pieter Warnich, Bekker Niewoudt, Hennie Mentoor en mee Wena Louw en Minette Visagie.
Veilings
Richard Visagie
Wynveiling
Die 2024 HJS Wynveiling wat op 12 September by Boschenmeer Gholfklub plaasgevind het, was vanjaar weer eens uiters suksesvol. Graag bedank ons al die skenkers van wyne, wynproeë en verblyfdonasies. Ons dank ook aan die tafelgashere, wyngashere en Richard Visagie en sy knap span. Aan al die kopers en die afslaer, Dieter Schutte, ons opregte dank vir jul voortreflike bydrae om hierdie wynveiling een van die suksesvolste ooit te maak.
BOISHAAI 156 YEARS 185
Made with FlippingBook flipbook maker