Boishaaier 2024

Buitesporte

See-en-Sand

Skiet

In an extraordinary testament to sustained excellence, Paarl Boys’ High secured the Sea-and-Sand Victor Ludorum award for the ninth time in the past decade. This notable accomplishment is credited to the unwavering dedication exhibited by the cohort of 22 students who completed the rigorous lifesaving course in Hermanus. Beyond instilling local pride, this achievement underscores PBHS’s steadfast ability to cultivate well-rounded individuals who contribute meaningfully to the broader community.

Henrico Kirsten het die beson dere prestasie behaal deur in gesluit te word in die SA PCC Junior skietspan wat volgende jaar in die Tsjeggiese Republiek gaan deelneem.

Biathle & Triathle

Schalk Meiring (graad 8) skop die jaar af met die SA Tweekampkampioenskap in Bloemfontein waar hy 14e eindig in die seuns o. 15 kate gorie. Steeds deel van die SA Kampioenskappe, volg hy dit ’n week later op met ’n 5e plek in seuns o. 15 moderne vyfkamp (hardloop, swem, skiet, skerm en hindernis) en ’n 2e plek in die ‘Laser Run’ (slegs hardloop en skiet). By vanjaar se biathle/ triathle-wêreldkampioenskap in Port Fouad, Egipte, behaal Schalk in albei dissiplines ’n uitstekende 8ste posisie. Daarbenewens het die topdrie seuns van Suid-Afrika ook die bronsmedalje vir seuns o. 15 vir beide die biathle en die triathle verwerf.

Agter: Janro Oeschger, Hans Viljoen, Henko Reyneke, Joshua Geldenhuys, Daniël Groenewald, Philip Venter Voor: Luan Stander, Daniël Nolte, Dawie-Louw Breet, mnr J Grobbelaar, Francois Bester, Christiaan Joubert, Luan Bornman

Ice hockey

Sportleierskapskool

Joshua Petersen (graad 12) is aanvaar vir ’n sportleierskapskool van 21 dae. Die kursus behels aktiwiteite vir die hantering van sportbestuur, afrigtingsopleiding en motivering van leerders. Die fokus is op sosiale ontwikkeling in sport en die voordele van sport in minderbevoorregte om gewings.

Liam Jaggi-Wright (Grade 9) was selected for the SA ice hockey U18 national training squad.

BOISHAAI 156 YEARS 179

Made with FlippingBook flipbook maker