Boishaaier 2024

Outside Sports

Bodyboarding

Skopboks

Wian Venter: As lid van die SA Junior Skopboksspan eindig Wian Venter (graad 10) 17e uit 33 deelnemers in sy gewigsklas by die Junior Wêreldskopbokskampioenskap in Hongarye – ’n groot prestasie vir ’n eerste deelname! Pietie en Schalk Lubbe: Pietie Lubbe (graad 12) ontvang in Maart WP kleure vir skopboks. Hy sou in November aan SA’s deelneem, maar moes weens ’n rugbybesering onttrek. Schalk Lubbe (graad 8) verteenwoordig in September die Cape Winelands met Tatami. Hy word gekies vir die WP-span wat in Maart 2025 by SA’s deelneem.

At the SA Bodyboarding championships in Port Alfred, John Krige (grade 11) competed in the junior division (15–17 years) where he won a bronze medal. Sebastian Mostert (grade 9) excelled in the Cape Winelands Bodyboarding (CWB) trials. He qualified for the Boland CWB team that competed at the South African Championships held 23–26 September at Port Alfred. Sebastian took 5th place in the U15 category.

John Krige

Sebastian Mostert

Wian Venter

Pietie Lubbe

Schalk Lubbe

Toutrek Agter: Carel van der Merwe, Jaco van Zyl, Sam Röhrs, Ethan Hugo, Zac Haasbroek, Janco Engela, Pieter Frick Voor: Roux Jordaan,

AJ MacLachlan, William Graham, mnr N de Vries, Pieter Engelbrecht, Sebastian Heyns, Alec Janse van Vuuren

Toutrek

By die 2024 SA Junior Toutrekkampioenskap in Maart neem die Boishaai-span deel saam met 248 ander spanne – 1 722 leerders in totaal! Hulle presteer soos volg: • 480 kg-gewigsafdeling: 4e posisie • 520 kg-gewigsafdeling: twee spanne behaal 2e en 4e posisie onderskeidelik • 520 kg-Presidentsafdeling: 4e posisie

• 560 kg-gewigsafdeling: twee spanne behaal 3e en 5e posisie onderskeidelik • 560 kg-Presidentsafdeling: 4e posisie • 600 kg-gewigsafdeling: 3e posisie (brons medalje) Die wenner van die 560 kg-Presidentsafdeling verteen woordig Suid-Afrika later by die wêreldkampioenskap. Baie geluk aan ons seuns met hul vierde posisie daar. Met klein getalle het ons goeie plekke behaal!

180 BOISHAAI 156 YEARS

Made with FlippingBook flipbook maker