Boishaaier 2024
Atletiek
C. HMS Uitnodigingsbyeenkoms 1 (Brugstraat, 12 Oktober 2023) Hierdie informele byeenkoms het ten doel om atlete vir groter byeenkomste voor te berei. HJS het 82 atlete ingeskryf. Hulle wen 5 goue medaljes, 11 silwer medaljes en 8 brons medaljes. Die volgende atlete het eerste, tweede en derde plekke behaal: o. 14 Micah Africa (1) 80 m 9,00 s (782) Josh Gossmann (2) Verspring 5,67 m (685) Cheston Kapot (2) 100 m-hekkies 15,50 s (574) Heini Smit (3) 1 000 m 3:02,54 (586) Le Roux Terblanche (2) 1 000 m 2:58,50 (629) Grant van der Merwe (2) Gewigstoot 12,25 m (712) Reinhardt van Heerden (3) 300 m 42,92 s (527) JD van Wyk (1) Gewigstoot 13,48 m (773) (2) Diskus 33,10 m (616) Alex Visser (1) 1 000 m 2:58,40 (630) o. 15 Izak Bergh (3) 300 m 38,70 (657) Ben de Villiers (2) 100 m-hekkies 14,78 s (743) Max Malan (2) Gewigstoot 15,64 m (867) Jayden Pekeur (3) Verspring 5,70 m (623) Ethan Venter (1) Gewigstoot 17,13 m (935) (2) Diskus 53,88 m (886) o. 16 Henry Chamberlain (2) 3 000 m 11:55,50 (568) o. 18 Owen Botha (3) 3 000 m 12:51,44 (482) Nicholas Swanepoel (1) 3 000 m 10:28,05 (676) o. 17 Damian Damonse (3) 80 m 9,40 s (637) David Kriel (2) Gewigstoot 15,95 m (870) Abelines Schoeman (3) 300 m 37,10 s (693) Ryan Swanepoel (2) 1 000 m 2:46,10 (708) Dylan Welcome (3) Verspring 6,29 m (691)
Lijan Horne
(10) Gewigstoot (8) Spiesgooi (17) Gewigstoot (14) Gewigstoot
12,57 m (729) 33,50 m (346) 11,83 m (691) 12,07 m (703)
Grant van der Merwe
JD van Wyk
o. 15 Max Malan
(8) Diskus
43,10 m (752) 15,02 m (840) 56,53 m (917) 16,64 m (910)
(6) Gewigstoot
Ethan Venter
(2) Diskus
(2) Gewigstoot
o. 16 Brentlee Damon
(5) 100 m (2) 200 m (1) 200 m (5) 800 m (7) Diskus
11,21 s (789) 22,26 s (821) 13,38 s (982) 21,22 s (926) 2:03,78 (672) 42,88 m (775) 14,98 m (819) 11,44 s (746) 50,55 m (672) 04:37,36 (697) 09:51,00 (781) 6,46 m (800) 14,96 s (812)
Naeem Jack
(2) 110 m-hekkies
Matt Jordaan David Kriel Cole Moultrie Esa Niklaus
(5) Gewigstoot (9) 100 m (2) Spiesgooi (15) 1 500 m (9) 3 000 m (3) Verspring (7) 110 m-hekkies
Ryan Swanepoel
Dylan Welcome
o. 17 Julian Nel
(17) 100 m (2) 4 x 100
11,61 s (701) 42,79 s (855)
Aflos
E. Kwagga Top 10-byeenkoms (Hoërskool Outeniqua, George / De Jagers-atletiekstadion, Oudtshoorn, 20–21 Oktober 2023) HJS se paalspringers en hamergooiers het by Hoërskool Outeniqua aan hierdie byeenkoms deelgeneem. Weens ongunstige weer verskuif die byeenkoms die volgende dag na die De Jagers sportkompleks in Oudtshoorn. Dit was ’n baie kompeterende byeenkoms en ons atlete het weereens puik presteer. HJS wen die Kwagga Top 10 se seunsafdeling met 8 341 punte. Die volgende atlete het medaljes ontvang: o. 14 Josh Gossmann (3) Hoogspring 1,75 m (765) Reinhardt van Heerden (2) Paalspring 3,20 m (324) Micah Africa (1) 300 m-hekkies 38,58 s (854) (1) 100 m 11,06 s (824) o. 16 Dylan Welcome (1) Verspring 6,75 m (887) (1) 110 m-hekkies 14,93 s (711) Brentlee Damon (3) 200 m 22,40 s (805) Matt Jordaan (2) 800 m 2:02,76 (663) Gerrard Smith (2) Hoogspring 1,75 m (657) Sameul Schaff (3) Driesprong 12,60 m (631) o. 17 Naeem Jack (1) 110 m-hekkies 13,40 s (963) (1) 100 m 10,69 s (839) Lee Rothman (1) Paalspring 4,10 m (621) (2) Driesprong 11,68 m (461) Die volgende uitslag is meer as 800 punte op die ASA tabel, maar het nie ’n medalje ontvang nie: o. 15 Max Malan (4) Hamergooi 43,61 m (856)
o. 18 Owen Botha
(3) 3 000 m 12:51,44 (482) (1) 3 000 m 10:28,05 (676)
Nicholas Swanepoel
D. Grey/Oranje-uitnodigingsbyeenkoms (Vrystaat-atletiekstadion, 14 Oktober 2023)
HJS het Saterdag 14 Oktober aan die Grey/Oranje-uitnodigings byeenkoms by die Vrystaat-atletiekstadion in Bloemfontein deel geneem. Ons vertrek die Donderdagaand 22:00 na Bloemfontein en kom Vrydagoggend 10:00 by Hoër Meisieskool Oranje aan. Die byeenkoms begin die Saterdagoggend 07:00. Agtien atlete het ingeskryf. Elke atleet mag aan twee items deel geneem het en die beste 20 items het getel. Ons seuns het puik presteer en HJS eindig derde in die seuns afdeling met ’n gemiddelde APE punt van 810; Menlopark wen die
seunsafdeling met ’n gemiddelde APE punt van 895. HJS verwerf 9 medaljes: 3 goud, 5 silwer en 1 brons. Individuele uitslae is soos volg: o. 14 Micah Africa (1) 100 m
11,23 s (830) 41,34 s (702)
(1) 300 m-hekkies
BOISHAAI 156 YEARS 135
Made with FlippingBook flipbook maker