Boishaaier 2024

Athletics

F. HMS Aflosbyeenkoms (Brugstraat, 25 Oktober 2023) Hierdie byeenkoms het bestaan uit 4 x 100-, 4 x 400- en wisselaflosse. Daar was ongeveer nege wedlope vir seuns. HJS verwerf een 3e plek, vyf 2e plekke en drie 1e plekke. Ope (2) 4 x 400 3:41,60 o. 14 (1) 4 x 100 45,12 s nuwe rekord (4) 4 x 100 48,41 s o. 15 (2) 4 x 100 45,67 s (4) 4 x 100 48,41 s o. 17 (1) 4 x 100 43,79 s (4) 4 x 100 45,22 s Ope (2) 600 x 400 x 200 x 200 3:29,00 o. 14 (2) 100 x 200 x 300 x 400 2:13,60 o. 15 (3) 100 x 200 x 300 x 400 2:11,70 o. 17 (1) 100 x 200 x 300 x 400 2:04,10 (5) 100 x 200 x 300 x 400 2:27,70 Spanne het bestaan uit veertien atlete. Elke atleet mag aan twee items deelgeneem het. Die beste 24 items volgens die ASA tabel het getel, en bestaan uit: vier nalope, twee middelafstande, een verafstand, een gooi, twee hekkies, twee spronge en een medley aflos. Ons atlete het weereens puik presteer. HJS behaal ’n 2e posisie in die seunsafdeling met ’n gemiddelde punt van 775. Die volgende atlete het medaljes ontvang: o. 15 Micah Africa (1) 100 m 11,60 s (753) (1) 300 m-hekkies 39,51 s (818) Ethan Venter (2) Diskus 55,68 m (907) (1) Gewigstoot 16,21 m (892) o. 17 Brentlee Damon (1) 200 m 22,13 s (832) Naeem Jack (1) 100 m 10,90 s (848) Matt Jordaan (1) 1 500 m 04:17,10 (788) (3) 800 m 2:02,35 (646) David Kriel (3) Diskus 48,80 m (842) (2) Gewigstoot 15,69 m (845) Dylan Welcome (1) 110 m-hekkies 15,30 s (792) (2) Verspring 6,62 m (790) o. 19 Medley Aflos (1) 100x200x300x400 1:59,50 (835) Die volgende uitslag is meer as 800 punte op die ASA tabel maar het nie ’n medalje ontvang nie : o. 15 Max Malan (5) Gewigstoot 15,10 m (843) H. HMS Uitnodigingsbyeenkoms – Byeenkoms 2 (Brugstraat, 1 November 2023) Die doel van hierdie informele byeenkoms is om atlete voor te berei vir groter byeenkomste. Die volgende atlete het meer as 700 punte presteer op die APE Ope Ope (2) 4 x 200 1:47,50 (1) 800 x 200 x 200 x 400 4:01,60 G. Curro Podium-streeksbyeenkoms (Dal Josafat-atletiekstadion, 27 Oktober 2023)

Josh Gossmann Xavier Cleophas o. 15 Connor de Vries

(1) Hoogspring

1,70 m (700) 11,67 s (723)

(1) 100 m

(1) Hoogspring (1) Hamergooi

1,80 m (760) 42,92 m (850) 11,54 s (713)

Max Malan

Jayden Pekeur

(2) 100 m

o. 17 Abelines Schoeman

(1) 400 m-hekkies (1) Hamergooi

57,22 s (742) 42,29 m (776) 1:26,94 (728)

Jon Dorman Matt Jordaan

(1) 600 m

I. Dirkie Uys Top 10-byeenkoms

(Moorreesburg-sportterrein, 4 November 2023) Ons atlete presteer weer eens uitstekend. Die beste 16 prestasies van elke skool is gebruik om die wenner te bepaal, en HJS eindig eerste in die seunsafdeling met 14 955 punte. Die volgende atlete het medaljes ontvang: o. 14 Micah Africa (1) 100 m 11,15 s (3) 400 m 56,62 s Lijan Horne (2) Gewigstoot 13,08 m Grant van der Merwe (3) Gewigstoot 12,55 m (2) Spiesgooi 37,01 m Xavier Cleophas (3) 200 m 23,88 s Josh Gossmann (3) Hoogspring 1,70 m o. 15 Ethan Venter (2) Diskus 53,03 m (1) Gewigstoot 15,79 m Skyler van der Merwe (3) Hamergooi 31,83 m Izak Bergh (1) 400 m 54,41 s Steano Jantjies (3) 100 m-hekkies 15,15 s Connor de Vries (2) Hoogspring 1,75 m o. 16 Ryan Swanepoel (3) 1 500 m 4:30,69 Matt Jordaan (2) 800 m 2:00,97 Sameul Schaff (2) Driesprong 12,52 m o. 17 Shane-lee Simonse (2) 100 m 11,47 s Daniel Rorke (3) Driesprong 12,91 m TWEEDE HELFTE / SECOND HALF A. Interhuis-atletiek (Brugstraat, 18–19 Januarie 2024) Vanjaar se Interhuis-atletiekbyeenkoms het in erge hitte plaasgevind. Dit het egter nie ons seuns daarvan weerhou om steeds uitstekende prestasies te lewer nie. Atlete is luidkeels vanaf die pawiljoen aangemoedig om hulle daardie ekstra bietjie woema te gee, veral naby aan die eindstreep. Die finale posisies van die onderskeie huise is soos volg: 1. Bellevue 571 2. Imhoff 422 3. Villieria 395 4. Monte Bello 278 5, Berlyn 176 6. Zeederberg 140 Ethan Venter (BV) het met sy afstand van 15,10 m in die o. 16 gewigstoot die hoogste ASA-punt van 838 behaal. Ten spyte van die hitte is daar nie minder nie as SES nuwe rekords opgestel. Dit sluit die volgende in:

tabel: o. 14 Luke van Tonder

(1) Hamergooi

30,16 m (724)

136 BOISHAAI 156 YEARS

Made with FlippingBook flipbook maker