Boishaaier 2024

Athletics

ATLETIEK 2023/2024

B. Noord vs Suid Top-14-byeenkoms (Dal Josafat, Donderdag 3 Oktober 2023)

EERSTE HELFTE / FIRST HALF A. Fairmont & UWC Top 15 Schools Challenge (23 September 2023, UWK-atletiekstadion) Hierdie byeenkoms word vir die tweede keer aangebied en 1 130 inskrywings uit 58 skole word ontvang. HJS het baie goed presteer en kom 2de in die seuns afdeling met 11 039 punte. Die volgende seuns verwerf prestasies meer as 700 op die APE skaal: o. 14 Micah Africa (2) 100 m 11,70 s (718) Lijan Horne (2) Gewigstoot 12,77 m (739) o. 15 Max Malan (6) Diskus 43,17 m (753) (7) Gewigstoot 13,36 m (762) Ethan Venter (1) Gewigstoot 15,82 m (875) Christoff Prins (11) 3 000 m 10:34,40 (700) o. 17 Brentlee Damon (1) 100 m 11,20 s (744) (7) 200 m 23,30 s (718)

HJS bied hierdie byeenkoms vanjaar vir die tweede keer aan en skole vanuit die hele Suid-Afrika neem deel. Die skole wat die Suide verteenwoordig het was Hoër Jongenskool Paarl, HTS Drostdy, Paul Roos Gimnasium, Hoër Landbouskool Boland, Paarl Gimnasium, Hoërskool Stellenberg, Hoërskool Fairmont, Bloemhof Meisieskool, Hoërskool Brackenfell, La Rochelle Meisieskool en Hoër Meisieskool Paarl. Skole uit die Noorde was Hoërskool Zwartkop, Hoërskool Randburg, Curro Hazeldean, Hoërskool Waterkloof, Grey Kollege, Hoërskool Klerksdorp, Helpmekaar Kollege en Oranje Meisieskool. Die skole van die Noorde wen die byeenkoms hierdie jaar met 26 279 punte teenoor die Suide se 25 272 punte. In die algehele seunsafdeling het HJS ’n 6de plek behaal. In die seunsafdeling van die suidelike skole behaal HJS die 2de posisie, Boland Landbou die 1ste, Stellenberg die 3de, Paul Roos die 4de en Paarl Gim die 5de posisie. Individuele uitslae is soos volg: o. 15 Steano Jantjies (6) 100 m-hekkies 14,32 s (802) (5) Verspring 5,87 m (677) Max Malan (4) Gewigstoot 14,36 m (809) (11) Diskus 40,10 m (711) Micah Africa (1) 100 m 11,37 s (792) (3) 300 m-hekkies 40,54 s (763) o. 17 Daniel Rorke (11) Verspring 5,76 m (530) (5) Driesprong 12,21 m (657) David Kriel (8) Gewigstoot 15,08 m (818) (7) Diskus 43,57 m (774) Esa Niklaus (3) Spiesgooi 50,62 m (653) Dylan Welcome (4) Verspring 6,48 m (747) Ryan Swanepoel (18) 1 500 m 04:42,89 (640) (9) 3 000 m 09:57,90 (743)

Naeem Jack David Kriel

(1) 100 m 11,20 s (744)

(5) Diskus

40,56 m (733) 13,30 m (737)

(6) Gewigstoot

Ryan Swanepoel o. 19 Daniel Dorfling

(2) 3 000 m 09:29,50 (793)

(4) 200 m 23,20 s (700) (4) 1 500 m 04:23,20 (712)

Leonardo van der Werf

Julian Nel

(12) 100 m (12) 200 m (5) 100 m (7) 200 m (3) 200 m

11,79 s (685) 23,89 s (692) 11,49 s (733) 22,74 s (779)

Brentlee Damon

Naeem Jack

21,40 s (904) (1) 110 m-hekkies 13,51 s (978)

o. 19 Leonardo van der Werf (3) 1 500 m 04:24,74 (703) (3) 3 000 m 09:46,13 (741) Alexander van der Walt (2) Gewigstoot 14,53 m (792) (2) Diskus 37,15 m (729) Daniel Dorfling (4) 100 m 11,47 s (708) (4) 200 m 22,62 s (760)

TLETIEK TLETIEK TLETIEK TLETIEK TLETIEK

ATHLETICS ATHLETICS ATHLETICS ATHLETICS ATHLETICS

ATLETIEK ATLETIEK ATLETIEK ATLETIEK ATLETIEK

ATHLETICS ATHLETICS ATHLETICS ATHLETICS ATHLETICS

ATLETIEK ATLETIEK ATLETIEK ATLETIEK ATLETIEK

ATHLETICS ATHLETICS ATHLETICS ATHLETICS ATHLETICS

ATLETIEK ATLETIEK ATLETIEK ATLETIEK ATLETIEK

ATHLETICS ATHLETICS ATHLETICS ATHLETICS ATHLETICS

ATLETIEK ATLETIEK ATLETIEK ATLETIEK ATLETIEK

Made with FlippingBook flipbook maker