Boishaaier 2024

Chess

SKAAK

Dawid Kotzé

Die 2024-skaakseisoen was ’n opwindende en suksesvolle tydperk vir HJS. ’n Paar uitblinkoomblikke van die jaar: • Alle spanne was onoorwonne in die Interskole teen Grey en Gim. • Twee spanne het hul onderskeie afdelings in die HJS Skaakfees gewen. • B-span wen hul liga in die Grey Kollege-skaakkam pioenskap. • O. 15A eindig tweede in die Wes-Kaap en kwalifiseer vir die Nasionale Topskole. • Agt seuns het provinsiale kleure verwerf. PBHS Chess fielded seven teams this year, playing a total of 104 games of which we won 73, drew 14 and lost 17. Met al die passievolle spelers, toegewyde afrigter en die ondersteunende skool- en ouergemeenskap het ons die afgelope jaar ’n merkwaardige impak in die skaak gemeenskap gemaak. Ons spanne het nie net goeie prestasies behaal nie, maar ook ’n platform geskep waar individuele spelers hul talente kon uitleef. Ons is ongelooflik trots op hierdie mylpale en sien uit daarna om die standaard van skaak by HJS steeds hoër te stel. Ons het vanjaar ook oudstudent Jan-Meyer Verhoef as afrigter verwelkom. Hy het vinnig ’n groot indruk gemaak en diep spore in die seuns se harte gelaat. Finally, a special word of appreciation and thanks to our captain, Wium van Tonder, and our matrics for their dedication and for leaving chess at Boys’ High in an even better place. We also want to thank coach Jan-Meyer,

Ms Cecilia Kotzé and Ms Di-Andi Fontini for their invaluable support and assistance with the players and tournaments. Alex Forbes Battle Boards Boishaai het op 10 Februarie aan die aanlyn Battleboards skaaktoernooi in die Wes-Kaap-afdeling deelgeneem. ’n Totaal van 90 skole uit vier provinsies het aan hierdie toernooi deelgeneem. HJS het derde in die Wes-Kaap geëndig en dring deur na die Nasionale toernooi. Grey Kollege-skaakkampioenskap Vier HJS-skaakspanne het 23-24 Februarie aan die Grey Kollege-skaakkampioenskap deelgeneem. Daar was 56 spanne van oral in die land wat gekompeteer het. Ons eerste span verwerf silwer en Zandré Grobler word as die beste bord 4-speler aangewys. Die tweede span spog met goud in hulle liga. Die derde span eindig as die beste C-span by die toernooi. Die vierde span eindig agtste in die B-liga en is ook die beste D-span by die toernooi. Cape Winelands Trials On 17 February 25 learners represented Paarl Boys’ High at the Cape Winelands Chess trials in Bonnievale. The following boys achieved a performance rating of 1 000 or higher: U15 Ruan Goosen, Aiden Els, Cullen Kearns, Zandré Calitz

17th Naba Tshiwula 16th Luke Benson 13th Liam Smit 12th Ben de Beer

2024 First team results

1st TEAM (U18A)

HS Northcliff

W 5 – 1 W 3 – 2

HS Franschhoek

W 5 – 1

Jeppe High School for Boys

Grey Kollege

W 10½ – 1½ W 4½ – 1½ W 4½ – 1½

HTS Drostdy HS Hopefield

W 9½ – ½ Groendal

W 9 – 1

HS Labori

Paarl Gimnasium Protea High School Curro Durbanville

W 8½ – 2½ Klein Nederburg

W 6 – 0 D 3 – 3 D 3 – 3

W 8 – 1 D 5 – 5 W 7 – 3 W 4 – 0

SACS

o. 18AB vs Paul Roos B o. 18AB vs Paulus Joubert o. 18AB vs Worcester Gim

HS Hugenote HS Sentraal

W 4½ – 1½

L 2 – 4

Trinityhouse Ranpark Ridge

W 3½ – ½ o. 18AB vs Paul Roos

L ½ – 5½

Wynberg BHS

L

1½ – 2½ Paarl Gimnasium (Interskole)

W 6 – 2 W 3 – 1

Helpmekaar Kollege

D

2 – 2

HS Noordheuwel HS Stellenberg Rondebosch BHS

HS Waterkloof

W 3 – 1 W 5 – 1

W 2½ – 1½

DF Malan

W 3 – 1 D 2 – 2

Wynberg BHS Paulus Joubert Hoër Meisieskool

L 2½ – 3½ Curro Durbanville W 4½ – 1½ Cornwall Hill College W 3½ – 1½ Paarl Gimnasium

W 3½ – ½

W 3 – 1

Played 34: won 25, drew 5, lost 4

108 BOISHAAI 156 YEARS

Made with FlippingBook flipbook maker