Boishaaier 2023

Kultuur / Culture

Redenaars/Openbare Redevoering

Die leerders van HJS het in 2023 aan verskeie Redenaarskompetisies deelgeneem en twee van ons leerders het veral baie goed presteer. ATKV-REDENAARS Die volgende leerders het op 25 en 26 April aan hierdie kompetisie deelgeneem: • Robert Harris (Junior Voorbereid en Onvoorbereid)

die weg gebaan vir velerlei ander prestasies op die Redenaarsgebied. Die twee manne se prestasies vir 2023 lyk uiteindelik soos volg: DINK OF SINK DEBAT Twee junior spanne het gedurende die jaar aan Paul Roos se intraskolekompetisie deelgeneem en met elke deelname ervaar hoe hulle verbeter in argumentontleding en -lewering. Ons is trots op die volgende leerders vir hul gereelde deelname en die feit dat hulle gedurende hierdie kompetisie HJS se naam hoog gehou het: • Graad 8: Robert Harris, Brannon Solomons, Wikus Visser, Roux Jordaan • Graad 9: Nicolaas Kruger, William Graham, Rynard de Beer Elmarié Götze

• Sebastian Heyns (Junior Voorbereid) • Roald Coetzee (Junior Voorbereid) • Willie Jacobs (Junior Voorbereid) • Christopher Tait (Junior Voorbereid) • Rynard de Beer (Junior Voorbereid) • Jan-Albert Botha (Senior Voorbereid)

Rynard de Beer en Christopher Tait het deurgedring na die halfeindronde van hierdie kompetisie en sodoende

Rynard de Beer (graad 9) OPPIE TONG AF: 1ste op nasionale vlak vir Goue Tong; 6de op nasionale vlak vir Voorbereide Toespraak; 9de op nasionale vlak vir Onvoorbereide

Christopher Tait (graad 8) OPPIE TONG AF: 1ste op nasionale vlak vir Motiveringstoespraak.

RADIKALE REDENAARS: 1ste op nasionale vlak vir Voorbereide Toespraak. Baie geluk aan ons presteerders en baie dankie aan elkeen wat die skool op hierdie gebied

Toespraak. PODIUMPRET: 1ste op nasionale vlak vir Voorbereide Toespraak. RADIKALE REDENAARS: 4e op nasionale vlak vir Voorbereide Toespraak. ATKV REDENAARS: 5de op nasionale vlak vir Voorbereide Toespraak.

verteenwoordig het. Ons is trots op julle.

ATKV-Redenaars Roald Coetzee, Rynard de Beer, me V Bestbier, Sebastien Heyns, Robert Harris

68 BOISHAAI 155 YEARS

Made with FlippingBook - Online Brochure Maker