Boishaaier 2022

ku lt u ur / c u lt ur e

at kv - r e d e naar s

Nege van ons leerders het hierdie jaar aan die ATKV-Redenaarskompetisie deelgeneem, naamlik ons hoofseun, Ernst Kirsten (Senior Huistaal Voorbereid), nog twee matrieks, Kenneth Janson (Senior Huistaal Onvoorbereid) en Robert-John du Toit (Senior Addisionele Taal Voorbereid), en vier graad 8-manne wie se toekoms ons met verwagting dophou: De Wet Nel, Rynard de Beer, Roald Coetzee en Sebastian Heyns (Junior Huistaal Voorbereid). Robert-John, Kenneth, Rynard en De Wet het na die tweede ronde deurgedring en met hierdie geleentheid het Robert-John en Rynard albei ’n vierde plek in hulle onderskeie afdelings behaal. S T RAND R O TAR I Ë R S - R E D E NAAR S KOMP E T I S I E Rynard de Beer het op Dinsdag 2 Augustus 2022 aan dié kompetisie in die junior afdeling deelgeneem en is as algehele wenner in sy afdeling aangewys. Saam met ’n trofee het hy ook prysgeld ontvang. P OD I UMP R E T E N O P P I E T ONG A F Rynard de Beer het ook aan die nasionale finaal vir Podiumpret deelgeneem. Hy

deel ’n eerste plek vir ’n voorbereide gedig en hy deel ook ’n derde plek vir sy voorbereide redenaars. Daarna wen hy ook die graad 8- voorbereide redenaarsafdeling by die Oppie Tong Af nasionale finaal.

WO R L D S CHO O L S D E BAT I NG Nathan Fobian was selected for the South African National Debating Team 2022. This is the highest team a debater can be selected for in South Africa, being the national team to attend the international World Schools Debating Competition - the most prestigious schools debating competition in the world and hosted online due to Covid. Nathan competed with four other team members from Pretoria across a two-week duration. Nathan ranked 11th in the Western Hemisphere and 26th in the world, the second highest ranking in the team.

AT KV - R e d e naar s Agter: Roald Coetzee, Sebastian Heyns, De Wet Nel, Rynard de Beer Voor: Ernst Kirsten, Kenneth Janson, me E Götze, Robert-John du Preez, Bernard Leicher

BO I SHAA I 1 5 4 Y E AR S

7 3

Made with FlippingBook Ebook Creator