Boishaaier 2019
PRYSUITDELING 2019
D. ONDERSKEIDINGSTOEKENNINGS GO NESER-PRYS: Beste kandidaat in Wiskunde en Fisiese Wetenskappe oor ’n tydperk van drie jaar: Kian Ontong TOM ENGELA prize for the boy in matric who, during his period as a pupil at Boys’ High, made the most significant contribution to maintaining and strengthening the tradition of gentlemanly behaviour (donated by Danie Pretorius, gr 12, 1985): Emile Scriba O.S.U.-BEKER VIR OLIMPIESE IDEAAL: Sitaat: Die ideaal wat hier nagestreef word is die Olimpiese Ideaal: dat dit belangriker is om deel te neem as om te wen. Dit is een van ons mees gesogte toekennings juis omdat dit gaan om ’n positiewe benadering en lewensbeskouing. Hierdie toekenning gaan vanjaar aan: Joseph Piper DIE “BOISHAAI BIED BALANS”-TOEKENNING VIR VEELSYDIGHEID: Die sitaat (soos dit oorspronklik geskryf is): Vir ’n voorbeeldige karakter, gekenmerk deur eerlikheid, vertroubaarheid, kuisheid van taal en edelheid van gedrag, vir volwaardige leerlingskap, alsydige deelname aan skoolaktiwiteite en ’n voortdurende strewe om deur sy invloed en diensvaardigheid die HJS ’n beter plek te laat, deurdat hy daaraan behoort het. Emile Scriba DUX: SILWERMEDALJE: Emile Scriba GOUE MEDALJE: Kian Ontong Kontantprys geskenk deur Christi Fourie Trust): Emile Scriba PJ DU PRÉ LE ROUX-TOEKENNING aan ’n matriekleerling:
• Individueel (AUSTIN KITCHING-trofee): Tyran Snyders en Luciano Custodio • Spansport: Scott Paterson; Achille Cloete; Javier Farmer; Tyler Bocks; Kian Meadon; Quan Horn; Gideon van Wyk; Le Roux Booysen; Caleb Peceur INTERHUIS-TROFEE: Huis: Imhoff (hoofseun: Charl Marais) C: ALGEMEEN ALGEMENE KENNIS: • JUNIOR: Samuel Botha • SENIOR: Nikolai Coetzee DIE BOISSHOPPE-PRYS vir voortreflike diens aan die skool gelewer: Emile Scriba INVESTEC “OUT OF THE ORDINARY” AWARD: Kian Ontong Die C2M (ouditeursfirma)-kontantprys vir die eerste plek in Rekeningkunde in gr. 12: Kian Ontong Die LDP-ouditeursfirma- kontantprys vir die eerste plek in Rekeningkunde in gr. 12: Kian Ontong SPESIALE TOEKENNING AAN OUDSTUDENTE ONS WIL VAN HIERDIE GELEENTHEID GEBRUIK MAAK OM ERKENNING TE GEE AAN OUDSTUDENTE WAT PRESTASIES GELEWER HET IN DIE NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT- EKSAMEN IN 2018. Die volgende oudstudente is onder die top-10 kandidate in die Wes-Kaap in hul onderskeie vakke: • JC Bence (9e in IGO) • Gerard de la Bat (6e in Rekeningkunde) • Fryhoff du Toit (8e in Landbouwetenskappe) • Charles Hörnlein (9e in IGO) • Jaco Mostert (5e in IGO)
69
BOISHAAI 151 YEARS
Made with FlippingBook - professional solution for displaying marketing and sales documents online