BOISHAAIER 2016

Kultuur KULTUUR

CANTARE 2016 Agter: David Snyman, Le Roi du Plessis, Terence Green, Scot Jordaan, Jandré Frey, Jadin Aaron, Chleo Pheiffer, Ayanda Peter, Michael Moolman, Simon Schouteden, Adreo Basson, Jared Truter, Albertus van Zyl, Reegan Young Middel: Andrew Geldenhuys, Stuart Scott, Arné Sloot, Evan Cupido, Carl Landsberg, Jaco Koegelenberg, De Witt van der Merwe, Cullen Stoltz, Jan-Meyer Verhoef, Songo Mahlakahlaka, Graham Neethling, Cristiaan Jansen van Vuuren, Christiaan Fisher, Simon du Toit Voor: Me. M von Mollendorf (begeleidster), Matthew Cross, Thomas Engela, Jonathan Malan, Marc Paulse, Benjamin Loubser, Rinus Fleischmann, Jack Chiu, Adam Neethling, Liam McRobert, Kyle Smith, Marais Engelbrecht, Jacques Botes, Milano de Freitas, Dean Mybrugh, mnr. S van Hansen (koorleier)

2016 was ‘n baie bedrywige en suksesvolle jaar vir Cantare. Hulle het by verskeie skoolgeleenthede opgetree en het in April ook ’n baie suksesvolle Koorfees aangebied. ’n Hoogtepunt was om deur te dring na die finaal van die ATKV-Applous- koorkompetisie wat in die Stellenbosch plaasgevind het. Cantare het vir die tweede agtereenvolgende jaar die seunskoorafdeling vir hoërskoolkore gewen. Die jaar is afgesluit met ‘n optrede by die kerssangdiens van die NG Gemeente Citrusdal.

64 | HOËR JONGENSKOOL PAARL 2016

Made with FlippingBook Online newsletter creator