BOISHAAIER 2015

SKAAK

SKAAK WEN INTERSKOLE

SKAAK INTERSKOLE�SPAN Agter:

Mark Williams, Ryan Bradbury, Carlyle Damons, Miaan Kramer, Jacques Botha, Jan-Meyer Verhoef, Fourie van Eeden, Ebrahim Allie, Jaco Kritzinger Middel: Lucian Abrahams, Auden Jacobs, Anton de Villiers, Ti-yu Chiu, Wadda du Toit, Al-Ron Solomons, Daniel Nam, Sunin Kim, Keenan Titus Voor: Pieter Slabbert, Dominik Oberzaucher, Adam Taitz, FC Rademan, me. C du Toit, Jack Chiu, Sebastian Kirstein, Gerhard Janse van Rensburg, Josh Steenkamp

INTERSKOLE: Ons kan vanjaar met groot opwinding verslag doen dat HJS in drie van hul vier skaakwedstryde in die Interskole teen Paarl Gimnasium geseëvier het. HJS vs HJS Telling Gimnasium 1ste Wen 5½ teen 2½ Gimnasium 2de Wen 6½ teen 1½ Gimnasium 3de Verloor 2 teen 6 Gimnasium 4de Wen 6 teen 2 Grey 1ste span Verloor 2 teen 6 Grey 2 ste span Verloor 2 teen 7 INTERHUIS�SKAAK: Interhuis was vanjaar ’n toernooi waar die finale rangorde van elke speler bepaal hoeveel punte hy vir sy huis aanteken. Geluk aan Berlyn wat eerste geëindig het. Interhuis-rangorde Telling 1. Berlyn 14 2. Villieria 11 3. Imhoff 10 4. Monte Bello 9½ 5. Zeederberg 9 6. Bellevue 7½ O.15 BOLAND TOPSKOLETOERNOOI: Die HJS-span (Pieter Slabbert, Faizal Saban, Lucian Abrahams, Auden Jacobs and Sebastian Kirstein) vaar goed in die Boland Topskoletoernooi en eindig tweede in die Boland. PLAASLIKE LIGAWEDSTRYDE: Ons eerste span eindig eerste in die plaaslike liga. Liga 1ste span HJS Telling Charleston Hill Wen 5½ teen 2½ Klein Nederburg Wen 7 teen 1 Paulus Joubert Wen 7½ teen½ Gimnasium Wen 7½ teen ½ Wellington Hoërskool Gelykop 4 elk Hugenote A Wen 6 teen 2

Liga 2de span Charleston Hill Klein Nederburg Paulus Joubert

HJS

Telling

Verloor

2 teen 6 5 teen 3

Wen Wen

6½ teen 1½

Gimnasium Bergrivier Hugenote B

Gelykop

4 elk

Wen Wen

6 teen 2

6½ teen 1½ BOLAND SKAAK: Drie leerders word in die volgende spanne opgeneem:

o.20

o.18

o.16

Daniel Nam Bronsmedalje

Jan-Meyer Verhoef Silwermedalje

Sunin Kim

Hierdie seuns het ook aan die Boland-toernooi in Ceres deelgeneem waar Jan-Meyer Verhoef tweede in die Boland o.18 geëindig het. Gevolglik word Jan-Meyer gekies om in Desember aan die Suid- Afrikaanse Junior Skaakkampionskap deel te neem. Ek sluit af met ’n uittreksel uit Jack Chiu se Interskole-toespraak: “… In chess there isn’t something like a friendly. Each match is a war, a war to dominate and trample over your enemy. Mercy is a word not to be found in our dictionaries, it is either destroy or be destroyed. “Contrary to popular belief, chess is not for the weak and the kind- hearted. Each individual standing next to me is equipped with an exceptionally strong mind, all able to withstand gruelling conditions and stress of a full chess game. I kid you not, a game of chess is similar to a three-hour maths paper all narrowed down to one hour – there is no room for one single mistake. “But what makes a chess player unique? It is the ability to unite the pieces and play each piece to its full potential. Each piece can be as deadly as a queen if the pieces work as one. No piece should be alone, no piece should be defenceless. Each piece should act as the brother of all the other pieces on the board ... .” -Jack Chiu, Chess Captain 2015

96

Made with FlippingBook - Online magazine maker