BOISHAAIER 2015

ATLETIEK

o.17 Kristiaan de Wet Gianni Lombard

• Nathan de Lange is nie vir die 200 m vir seuns o.15 ingeskryf nie en moes aan- skou hoe atlete aan die 200 m-uitdunwedlope deelneem. • Gianni Lombard het ongelukkig ’n paar hekkies in die finaal van die 110 m-hekkies vir seuns o.17 gekap en kom 7de . TWEE SKOOLREKORDS IS VERBETER: • Jan Nieuwoudt verbeter sy skoolrekord in die 400 m vir seuns o.17 van 48,42 s (e) na 48,40 s (e) (908 punte). • Gianni Lombard verbeter die skoolrekord in die 400 m-hekkies (84 cm) vir seuns o.17, op 3 April 2011 deur Tiaan Mouton opgestel, van 52,47 s (e) na 51,76 s (e). Hy word in die SA Skolespan opgeneem om gedurende April aan die 400 m-hekkies te Mauritius deel te neem. DIE VOLGENDE ATLETE HET ONDER DIE EERSTE AGT GEKOM: o.15-subjeug APE-tabelle Nathan de Lange (1) Verspring 6,70 m (750) PB (1) 4 x 100 m-aflos 43,56 s (e) (1 000) (3) Wisselaflos 2:02,69 (e) (Lid van die Bolandspan) o.17 Kristiaan de Wet (5) 100 m 10,82 s (e) (930) Jan Nieuwoudt (3) 4 x 400 m-aflos, gemeng (Lid van die gemengde aflos: 2 dogters en 2 seuns) (2) 400 m 48,40 s (e) (920) PB (skoolrekord) Gianni Lombard (2) 400 m-hekkies (84 cm) 51,76 s (e) (940) PB (skoolrekord; kwalifiserende tyd vir Wêreldjeugatletiek) (7) 110 m-hekkies (91,4 cm)14,37 s (e) (830) (Eerste in sy uitdun) 13,78 s (e) (950) Lukas van der Watt (1) Paalspring 4,55 m (880) PB (Ewenaar sy persoonlike beste) Ewie Loubser (4) Paalspring 4,20 m (560) Ekhardt vd Watt ( o.16 ) (6) Paalspring 4,10 m (570) MEDALJES Lukas van der Watt *goud vir Paalspring o.17 Nathan de Lange *goud vir Verspring o.15 *goud vir 4x100 m-aflos o.15 *brons vir Wisselaflos o.15 Jan Nieuwoudt *silwer vir 400 m o.17 *brons vir 4x100 m-aflos, gemeng o.17 Gianni Lombard *silwer vir 400 m-hekkies o.17 * Gianni Lombard moes ongelukkig aan ASA se jeugspan onttrek omdat hy nie betyds ’n paspoort asook ’n geboortesertifikaat kon bekom nie. K. ASA Senior and Combined Events Championships (Stellenbosch, 17-18 April 2015) ONLY THREE ATHLETES OF PBHS PARTICIPATED AT THIS MEETING. THEIR RESULTS ARE AS FOLLOW: u.17 Ewie Loubser (1) Decathlon (6002) (New Boland record) Lukas van der Watt (7) Pole vault 4,50 m Ekhardt van der Watt (o.16)(9) Pole vault 4,30 m (te Cali in Colombia, 15-19 Julie 2015) Nadat appèl aangeteken en redes verskaf is, is Gianni Lombard weer in die ASA- span opgeneem. Hy het Atletiek Suid-Afrika (ASA) se Jeugspan (o.17) verteenwoor- dig en het soos volg presteer: 400 m-hekkies (84 cm hoog) 2de in sy uitdun: 52,99 s (e) 4de in die halfeindrondte: 52,33 s (e) (Dit is sy tweedebeste tyd vir die seisoen. Sy persoonlike beste tyd is 51,76 s (e), wat ook ’n skoolrekord is.) 4x400 m-aflos, gemeng (twee seuns en twee dogters) Gianni het in die uitdun van dié item sy span gehelp om vir die finaal te kwalifiseer. Die span het 2de gekom ná Amerika. Gianni spog met ’n silwer medalje . L. IAAF-Wêreldjeugkampioenskap

(2) 100 m

10,92 s (e) 53,03 s (e) 13,44 s (e)

(900) (883)

(1) 300 m-hekkies (1) 110 m-hekkies

(991) PB

(skoolrekord; kwalifiserende tyd vir Wêreldjeugatletiek) Ewie Loubser (4) 110 m-hekkies

14,99 s (e)

(821)

(3) Paalspring Riaan Barnard

3,90 m

(637)

(1) Gewigstoot (3) Diskusgooi (1) Paalspring (2) Paalspring

17,99 m 45,26 m 4,20 m 4,10 m

(942) PB

(765) (779)

Lukas van der Watt

Ekhardt v/d Watt ( o.16 )

(732) PB

o.19 Fanie Malherbe Gerhard Strauss

(1) 800 m

1:55,97 (e) (749)

(6) 400 m-hekkies

58,85 s (e)

(653)

H. Boland Senior Atletiekkampioenskap (Coetzenburg, 20-21 Maart 2015) SES HJS-ATLETE HET KRAGTE GAAN MEET MET DIE SENIOR ATLETE VAN BOLAND ATLETIEK EN HET SOOS VOLG PRESTEER: o.17 Kristiaan de Wet (1) 100 m 10,77 s (e) Jan Nieuwoudt (3) 400 m 48,47 s (e) Lukas van der Watt (2) Paalspring 4,40 m Ekhardt van der Watt (o.16) (3) Paalspring 4,40 m Ewie Loubser (1) Tienkamp (5 749) o.19 Fanie Malherbe (4) 800 m 1:53,63 • Toe HJS-atlete vir die eerste keer gekies is om op 2 en 3 April 1996 te Groen- puntstadion aan hierdie kampioenskap deel te neem, het die byeenkoms bekend gestaan as die USSASA Electrowise Nasionale Hoërskole Atletiekkampioenskap. • Vanaf 28 Maart 2003 tot 2005 is dit die USSASA Nasionale Baan- en Veldkampio- enskap genoem. • In 2006 is dit die Nasionale Jeug- en Juniorkampioenskap genoem. • Vanaf Maart 2007 tot 2012 het die kampioenskap bekend gestaan as die Nasio- nale Hoërskole Atletiekkampioenskap . • Vanaf 2013 is dit bekend as die SA Skole Baan- en Veldkampioenskap vir Sekondêre Skole. DIE VYF HJS-ATLETE WAT VANJAAR AAN HIERDIE KAMPIOENSKAP DEELGE- NEEM HET, HET SOOS VOLG GEVAAR: Seuns o.17 APE-tabel Kristiaan de Wet (1) 100 m 10,71 s (e) (939) (’n handtyd van 10,5 sekondes – dit verbeter die skoolrekord van 10,6 sekondes) Lukas van der Watt (2) Paalspring 4,50 m (915) Ewie Loubser (4) Paalspring 4,10 m (732) Ekhardt v/d Watt ( o.16 ) (5) Paalspring 4,10 m (732) PB Riaan Barnard (2) Gewigstoot 18,03 m (944) PB (Kwalifiserende afstand vir Wêreldjeugatletiek) J. ASA Nasionale Subjeug-, Jeug-, Junior en o.23-atletiekkampioenskap (Bloemfontein, 911 April 2015) Die agt HJS-atlete wat die Boland Hoërskoolspan verteenwoordig het, het goeie rekenskap van hulself gegee. DAAR WAS TELEURSTELLINGS: • Jermaine Slavers ( nog o.14 ) moet tot sy ontsteltenis verneem dat hy nie vir die 100 m-hekkies o.15 ingeskryf is nie, maar vir die gewone 100 m waarvoor hy nie geoefen het nie. Hy vorder tot in ’n semifinaal , maar kon ongelukkig nie die finaal haal nie. I. SA Skole Baan- en Veldkampioenskap vir Sekondêre Skole (Rustenburg, 26-28 Maart 2015)

Thank you to Mr Sidney Bartlett (retired) for keeping record of all the results and reports as well as Mmes Mari Nel and Minette Visagie and Mr Jan Mostert for typing all the reports. Also thank you to Mrs Sue Davies and her grounds staff for maintaining the athletics track and field.

95

Made with FlippingBook - Online magazine maker