BOISHAAIER 2015

ATLETIEK

ATLETIEK SENTRAAL BYEENKOMS BLOEMFONTEIN TOP10

LANDLOOP WEN INTERSKOLE

ATLETIEK WEN INTERSKOLE

EERSTE HELFTE / FIRST HALF Points awarded according to the ASA tables and the APE tables.

A. Hoërskool Bredasdorp Top-10-Atletiekbyeenkoms (Bredasdorp, Saterdag 18 Oktober 2014)

[Let wel: HJS kan slegs met ’n seunspan meeding.] • Die 16 beste prestasies (per span) van die atlete volgens die ASA-tabelle word gebruik om die wenners van die spankompetisie te bepaal. Ons wen die kompetisie. Die puntestand van die eerste drie spanne is soos volg: HJS 13 892, tweede Hoërskool Brackenfell 13 616 en derde Hoërskool Outeniqua met 13 175. Die span verower 10 goue medaljes, 6 silwermedaljes en 6 bronsmedaljes. • Kristiaan de Wet lewer die beste prestasie van die HJS-atlete met sy tyd van 10,4 sekondes in die 100 m vir seuns onder 16. Ongelukkig was die wind te sterk van agter om as ’n skoolrekord erken te word. • Nathan de Lange, ’n o.14-atleet , wen al drie sy items, naamlik die 100m in 11,0 sekondes (wind te sterk van agter ), 200m in 22,6 sekondes en verspring 6,15m. • Sabri Jacobs ewenaar die skoolrekord in die 100 m-hekkies ( 84 cm hoog ) vir seuns o.15, met ’n wentyd van 13,5 sekondes. DIE TIEN HJS-ATLETE HET SOOS VOLG PRESTEER: o.14 Nathan de Lange (1) 100 m 11,0 s (991) (1) 200 m 26,6 s (894) (1) Verspring 6,15 m (712) Jan Theron (1) Diskusgooi 46,54 m (820) (5) Gewigstoot 12,84 m (620) o.15 Sabri Jacobs (1) 100 m-hekkies (84 cm) 13,5 s (850) (ewenaar die skoolrekord) (3) Verspring 5,80 m (550) Rudolf v/d Westhuizen (2) 100 m-hekkies (84 cm) 13,6 s (831) o.16 Kristiaan de Wet (1) 100 m 10,4 s (1079) (2) 200 m 21,7 s (932) Jan Nieuwoudt (2) 400 m 50,9 s (844) (3) 200 m 22,3 s (863) Riaan Barnard (3) Hamergooi 38,50 m (887) (1) Gewigstoot 15,55 m (862) (1) Diskusgooi 40,17 m (743) o.17 Fanie Malherbe (2) 400 m 51,4 s (809) (2) 800 m 2:00,00 (723) Christian Lombard (1) 1 500 m 4:23,10 (748) (6) 800 m 2:03,91 (646) Wikus Groenewald (1) Hamergooi 52,30 m (921) (2) Diskusgooi 46,31 m (784) (5) Gewigstoot 14,91 m (777) DAAR WAS OOK DIE VOLGENDE INDIVIDUELE INSKRYWINGS : o.14 Renier Janse v Rensburg (2) Gewigstoot 14,39 m (729) (6) Diskusgooi 35,91 m (593) Maritz Visagie (7) Gewigstoot 12,43 m (590) o.15 William Kruger (3) 1 500 m 4:37,00 (716) William Dommisse (4) 1 500 m 4:42,40 (688) (5) 800 m 2:16,80 (500) Francois Bruwer (3) 800 m 2:07,60 (647) Armandt Conradie (3) Diskusgooi 41,61 m (630) o.16 Alex Prinsloo (5) Hamergooi 36,50 m (854) (5) Gewigstoot 12,08 m (614) (5) Diskusgooi 32,07 m (551) o.17 Ewald Vorster (4) Spiesgooi 45,69 m (327)

Van die beste atlete in die SWD, Boland en WP het aan die byeenkoms deelgeneem. • ’n Atleet kon deelneem aan enige aantal items, maar slegs in EEN ouderdoms- groep. • Die spankompetisie sluit ’n maksimum van 10 lede in, dogters sowel as seuns. HJS kompeteer slegs met seuns . • Die tien beste prestasies (per span) van die atlete volgens die ASA-tabel bepaal die wenskole. • Slegs die eerste ses posisies per item word in berekening gebring. Tien HJS-leerders het aan die spankompetisie vir groot hoërskole (600 en meer leerders) deelgeneem en het uitstekend gevaar ten spyte van ’n swaar grasbaan. Nathan de Lange het briljant vertoon deur onderskeidelik die 100 m, 200 m en verspring vir seuns o.14 te wen. Sy afstand van 6,16 m verbeter die vorige byeen- komsrekord van 6 m wat in 2003 opgestel is . TROFEË EN PRYSGELD: 1 Toppresteerder vir seuns o.14: Nathan de Lange vir sy wentyd van 11,1sekondes in die 100 m. 2 Toppresteerder vir seuns o.15: Sabri Jacobs vir sy wentyd van 12,5 sekondes in die 100 m-hekkies (gestel op ’n hoogte van 84 cm). 3 Algehele toppresteerder van die byeenkoms in die seunsafdeling : Sabri Jacobs. 4 HJS ontvang R1 000,00 prysgeld vir die algehele tweede plek vir groot hoërskole (600 leerders en meer). Die spankompetisie is deur Hoërskool Outeniqua gewen met 8 931 punte gevolg deur HJS met 8 786 punte en in die derde plek Paarl Gimnasium. Verlede jaar het ons die 6 de plek ingeneem. HJS behaal 11 eerste plekke, 6 tweede plekke en 2 derde plekke. DIE VOLGENDE ATLETE IS ONDER DIE EERSTE SES GEPLAAS: o.14 ASA-tabel Nathan de Lange (1) 100 m 11,1 s (976) (1) 200 m 23,4 s (821) (1) Verspring 6,16 m (715) (byeenkomsrekord) José George (4) 200 m 24,3 s (759) (1) 100 m-hekkies (76,2 cm)13,9 s (911) (1) 300 m-hekkies (76,2 cm)42,3 s (767) Jan Theron (1) Diskusgooi 42,43 m (737) o.15 Sabri Jacobs (1) 100 m-hekkies (84 cm) 12,5 s (976) (byeenkomsrekord) (2) 300 m-hekkies (84 cm) 43,1 s (727) (1) Verspring 6,15 m (657) Rudolf vd Westhuizen (2) 100 m-hekkies (84 cm) 14,4 s (768) (3) 300 m-hekkies (84 cm) 43,6 s (705) o.17 Jan Nieuwoudt (o.16) (1) 400 m 50,9 s (826) (5) 200 m 23,2 s (768) Kristiaan de Wet (o.16) (2) 100 m 10,8 s (938) (2) 200 m 22,7 s (813) Fanie Malherbe (3) 400 m 51,1 s (819) (2) 800 m 2:02,1 (680) Gianni Lombard (o.16) (1) 110 m-hekkies (91,4 cm)15,0 s (826) (1) 400 m-hekkies (84 cm) 58,0 s (692) (byeenkomsrekord) Riaan Barnard (o.16) (2) Gewigstoot 16,63m (889) (5) Diskusgooi 35,45m (554)

B. Hoërskool Moorreesburg Top-10 (Saterdag 25 Oktober 2014) Die formaat van die byeenkoms: • ’n Span moet uit tien atlete bestaan.

• Die span kan uit beide geslagte en in enige verhouding saamgestel word. • ’n Atleet kan deelneem aan enige aantal items, maar slegs in een ouderdoms- groep. • Slegs die eerste ses posisies per item word in berekening gebring.

89

Made with FlippingBook - Online magazine maker