BOISHAAIER 2015
PRYSUITDELING 2015
B. BEKERS EN TROFEË • The LOUIS KNOETZE TROPHY for English debating: K Mngxekeza (Khanyo) • BESTE REDENAAR SENIOR: (ATKV nasionale ronde) J Du P Boshoff (Janco) en TA Babl (Torsten) JUNIOR: FA du Toit (Fryhoff) • MOST PROMISING MUSIC STUDENT: The citation reads as follow: This trophy recognises talent, dedica- tion and a love for music in a student who displays these attributes consistently during the course of the academic year. THE ALLEGRO TROPHY for Juniors: J Koegelenberg (Jaco) THE VIVACE TROPHY for Seniors: JJ Louw (Jurie) en MC Bassi (Marcelo) Die Veelsydigste instrumentalis: J Koegelenberg (Jaco) • THE WIWE RAS-PRETORIUS TROPHY FOR THE MOST PROMISING ACTOR OF THE YEAR: AA Verhoef (André) • HAMMANN KULTUURBEKER: Veelsydige kultuurprestasie deur ’n gr 11-leerling: RJ Fleischmann (Rinus) • INTERHUISTONEELKOMPETISIE: Berlyn: Organiseerder: KC Green (Kurtis) • FABIO DONAZZAN-BEKER: Bydrae tot die buitemuurse program van die skool, behalwe sport: Kruger (Christopher) en JJ Louw (Jurie) • SKAAK: Kampioen: J-M Verhoef (Jan-Meyer) • ATLETIEK: Beste prestasie in velditems: R Barnard (Riaan) Beste prestasie in baanitems: GD Lombard (Gianni) Junior Victor Ludorum: JA Slavers (Jermaine) Senior Victor Ludorum: GD Lombard (Gianni) • LANDLOOP: Beste atleet: W Dommisse (William) • RUGBY: Beste o.19-rugbyspeler (Hannes Visagie-beker): RC de Villiers (Ruben) Speler wat die spel in die beste gees benader het (W & R Louw-beker): WC Groenewald (Wikus) en K Sadie (Kristo) Best performing team: u.19A and B: Captain: AJ van Wyk (Andreas) en K Sadie (Kristo) Spesiale prys vir diens gelewer aan rugby: AJ van Wyk (Andreas) • KRIEKET: Beste bouler (Du Plessis-beker): CW van der Merwe (Wiehan) en MD Mackier (Milton) Diens aan krieket (Hellig-beker): PA Pretorius (Pieter) Krieketspeler wat die beste sportmangees openbaar het: (Paarl Krieketklub-beker): MD Mackier (Milton) Beste kolwer in die eerstespan (Freddie van Staden-beker): MS van Lingen (Michael) • TENNIS: Nommer 1 junior speler: H-D van der Merwe (Hanro-Daniel) Nommer 1 senior speler: HA Karsten (Altus) Dubbelspelkampioene: HA Karsten (Altus) en MW van Schoor (Gielie) • HOCKEY: Most improved senior player: RJ Viljoen (Roelof) Most improved junior player (u.14): P Theron (Phillip) Elwan Liebenberg trophy for best achievement: SH Lombard (Stephen) • SWEM: Senior kampioen: AC van Huyssteen (Andre) Junior kampioen (Momberg-beker): CC Slabbert (Christian) en A van Rooijen (Alex) Senior Victor Ludorum (Die De Villiers-trofee vir die meeste punte in Interskole-swem): PJ Pretorius (Pierre) • GHOLF: Kampioen: A-afdeling: DC Cronje (Daniel) B-afdeling: M Bester (Morné) C-afdeling: J van der Merwe (Jean) • MUURBAL: Beste senior speler: J Wesson (Justin) Beste junior speler: NA Cronje (Nicholas) • WATERPOLO: Beste speler: DS Meihuizen (David) • TOUTREK: 520 kg-span: X van der Westhuizen (Xander) en CF Nimb (Charles) • SPESIALE PRYS VIR UITSONDERLIKE PRESTASIE IN BUITESPORT: JUNIORS: JF Kirsten (Freddie) SENIORS (Pieter Terblanche-beker): RJ Künz (Raymond) • NOODHULP: Beker vir entoesiasme en betroubaarheid:
• BOY LOUW-BEKER VIR VOLHARDING IN SPORT: HJ Slabber (Henk) • SPORTMAN VAN DIE JAAR: J Wesson (Justin) • ROY VAN EYSSEN-SKILD vir DIE MEES VEELSYDIGE SPORTMAN IN 2 OF MEER SPORTSOORTE OP HOË VLAK: Gr 12 (Slegs skoolsporte): WC Groenewald (Wikus) en BA Thain (Bradley) • BESTE PRESTASIE IN SKOOLSPORT: Junior toekenning: NA de Lange (Nathan) en H-D van der Merwe (Hanro-Daniel) Senior toekenning (Austin Kitching-trofee): GD Lombard (Gianni), RC de Villiers (Ruben), S Moerat (Salmaan), MJ Rass (Manuel) en J Wesson (Justin) • INTERHUIS-TROFEE: Huis: Imhoff Hoofseun: JL van der Merwe (Lutz) Berlyn Hoofseun: JT van der Vyver (John T) C: ALGEMEEN 1. PRYS VIR ALGEMENE KENNIS JUNIOR: HT Reyneke (Hugo) en R Bradbury (Ryan) SENIOR: J Du P Boshoff (Janco) en DS Meihuizen (David) 2. DIE BOYS’ SHOPPE-PRYS VIR VOORTREFLIKE DIENS AAN DIE SKOOL GELEWER : WR Moore (Willem) en W Marais (Wihan) 3. INVESTEC “OUT OF THE ORDINARY” AWARD : CJ Kruger (Christopher) 4. SPESIALE TOEKENNING AAN OUDSTUDENTE WAT IN DIE NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN IN 2014 PRESTASIES GELEWER HET : Dean Blackburn is met sy uitstekende uitslae in die Nasionale Senior Sertifikaateksamen van 2014 een van die Weste- like Provinsie se top- akademiese presteerders. Vir sy Wiskunde behaal hy ook die hoogste punte in die provinsie. Die volgende oudstudente is onder die top-10 kandidate in die Wes-Kaap in hul onderskeie vakke: DB Blackburn (Dean): 1ste in Wiskunde (100%) en 5de in Rekeningkunde EE Borcherds (Elyle): 9de in Ontwerp en 1ste in Latyn JW van Schalkwyk (Johan): 3de in Ingenieursgrafika en -ontwerp JT Hockey (James): 8ste in Fisiese Wetenskappe T van den Berg (Tristan): Gesamentlik 5de in Lewensoriëntering DK Kearley (David): Gesamentlik 6de in Lewensoriëntering JJ Joubert (Jacobus): Gesamentlik 8ste in Lewensoriëntering D: ONDERSKEIDINGSTOEKENNINGS 1. G O NESER-PRYS : BESTE KANDIDAAT IN WISKUNDE EN NATUUR- EN SKEIKUNDE OOR ’n TYDPERK VAN DRIE JAAR: GM Steenkamp (Wiehan) 2. TOM ENGELA PRIZE: For the boy in matric who, during his period as a pupil at Boys’ High, made the most significant contribution to maintaining and strengthening the tradition of gentlemanly behaviour. (Donated by Danie Pretorius, gr 12, 1985): WR Moore (Willem) 3. O.S.U.-BEKER VIR OLIMPIESE IDEAAL : Sitaat: Die ideaal wat hier nagestreef word is die Olimpiese Ideaal: dat dit belangriker is om deel te neem as om te wen. Dit is een van ons mees gesogte toekennings juis omdat dit gaan om ’n positiewe benadering en lewensbeskouing. Hierdie toekenning gaan vanjaar aan: AJ van Wyk (Andreas) en SH Lombard (Stephen) 4. DIE “BOISHAAI BIED BALANS”-TOEKENNING VIR VEELSYDIGHEID : W Marais (Wihan) 5. P J DU PRÉ-LE ROUX-TOEKENNING AAN ’n MATRIEKLEERLING. Die sitaat (soos dit oorspronklik geskryf is): Vir voorbeeldige karakter gekenmerk deur eerlikheid, vertroubaarheid, kuisheid van taal en edelheid van gedrag, vir volwaardige leerlingskap, alsydige deelname aan skoolaktiwiteite en ’n voortdurende strewe om deur sy invloed en diensvaardigheid die HJS ’n beter plek te laat, deurdat hy daaraan behoort het: AJ van Wyk (Andreas) 6. DUX SILWERMEDALJE: AJ Stofberg (Nollie) GOUEMEDALJE: Die eerste posisie in gr. 12 is slegs drie maal
vantevore gedeel - in 1930, 1950 en 1985: W Marais (Wihan) en JG de Villiers (James)
RSM Davies (Robert) en JJ Malan (Jonathan). Beker vir praktiese noodhulp: C-Y Chiu (Jack), P Govender (Preeshan) • PRESTASIE IN AKADEMIE EN SPORT IN GR.12: PR van der Westhuyzen (Ryno)
54
Made with FlippingBook - Online magazine maker