BOISHAAIER 2015

OLD STUDENT COUNCIL

VICTORIOUS!

The Tandems are going from strength to strength with get-togethers being held regularly all over the country. We are planning a function for the London Tandem next year and ask all interested parties to contact Esmé at the OBU offices. The newly formed Pro Boys Tandem chaired by Anton van Wyk has taken off at an astonishing rate and we look forward to working together. The renovation of the museum has necessitated the temporary relocation of the OBU office to the original school buildings, now accommodating the Eugène Marais Foundation, situated on the Zomerlust Estate in Rozenfontein row, originally known as “Lawaaimakerstraat” due to the BHS hostel being on the school grounds at the time. Kom kuier gerus by die nuwe kantore en ervaar die tradisie in lewende lywe. Ons bedank Sotheby’s en veral dr. George Cilliers en sy vrou Chris vir hulle borgskap en hul entoesiasme die afgelope jaar en veral vir die Oudstudente-gholfdag gehou op Pearl Valley vanjaar. Die Groot Brag was oudergewoonte ’n groot sukses danksy die borgskap van Rhebokskloof en dr. Johan Volsteedt, oudhoof van Grey Bloemfontein, wat as gasspreker opgetree het en met sy staaltjies oor legendes soos Jaco Reinach en Helgard Müller die manne vermaak het . Die reëlings vir die 150-jaarviering is in volle gang met die OSU-projek vir die hernuwing van die museum en die gedenkboek wat onder leiding van ons president Danie Malan fluks vorder. On behalf of the OBU we thank all our sponsors, donors and advertisers for their ongoing support. May all and everyone in our PBHS family enjoy a well-deserved rest during the upcoming holidays and may we all return safely and ready to take on the challenges of 2016.

“Victorious!” All adjectives associated with that word, such as triumphant, conquering, vanquishing, winning, champion and successful, cannot begin to describe the past year. Boys’ High excelled at all levels, the triumph of Interschools being the culmination of years of planning and hard work by all concerned. The Old Boys made a clean sweep by winning the rugby, cricket, golf and hockey games against the Gimmies. Maar saam met die vreugde kom daar ook hartseer met die heengaan van die HJS se groot bome. Mnr. Koos van der Walt (oudonderwyser) is op 19 September 2015 ná ’n kort siekbed oorlede. Hy was geliefd onder leerders, oudstudente en kollegas. Sy blywende impak op die skool, die kultuur en die Paarl sal nie vergeet word nie. Ons groet ook vir Pieter Kilian (1955), houer van die orde van die Blou Baadjie, voormalige voorsitter en erelid van die OSU, wat op sy beskeie wyse sekerlik die grootste impak op die voortbestaan van die HJS gehad het. In die jare 1968 tot 1975 is die voortbestaan van die HJS as seunskool bedreig deur die besluit van die Onderwysdepartement van Kaap die Goeie Hoop om weg te doen met enkelslagtige skole. Pieter is op aandrang van die OSU deur mnr. Tom Engela versoek om Aksie 111 te lei wat die voortbestaan van die HJS sou verseker. Saam met staatspresident Jim Fouché (1916), prof. Owen Horwood (1935), oudminister Fanie Botha (1939) en mnr. Johannes Allers (oudonderwyser) het hulle dié taak verrig. Sy oupa, PJ du Pré Le Roux is deur mnr. Tom Engela in sy boek “In die Paarl groei ’n Boom” as die vader van die HJS bestempel. Hy was vanaf 1901 tot 1924 skoolhoof van die HJS en later burgemeester van die Paarl. In sy tyd het die skool sy kleure, wapen, leuse en skoollied bekom. Ons sê vaarwel en ons sê dankie! Our membership is growing at an unprecedented rate and has more than doubled over the past year. Attendances at functions such as the Big Brag are overwhelming and all indications are that we will have to look at even bigger venues in future to accommodate everyone.

Baie geluk aan Oudstudent (1981) Barnard Beukman wat aangestel is as Redakteur van Beeld.

Barnard Beukman

136

Made with FlippingBook - Online magazine maker