BEMESTINGSRIGLYNE VIR DIE WYNBEDRYF
chlorose, met areas om nerwe wat neig om groen te bly, sodat die simptoom met latere uitbreiding baie soos dié van ’n Mg-gebrek lyk. Mangaanchlorose is altyd ’n geel verkleuring, selfs by rooi kultivars (Fig. 21). Die norme vir Mn- inhoude van wingerdblaarskywe en -stele, verskyn in Tabel 15.
FIGUUR 21: Mn-tekortsimptome (regs) by rooi (Grenache) en wit kultivars is altyd geel, fynverdeelde, tussennerfse chlorose en lyk baie soos Mg-tekortsimptome (links).
5
TABEL 15: Norme vir die Mn-inhoude (mg kg -1 ) van blaarskywe en -stele van wingerd.
Vrugset
Blaarskyf
Blaarsteel
Tekort
Voldoende Hoog Toksies Tekort
Voldoende Hoog Toksies
<15
30-60
>250 >650
<20
30-60
>300 >1200
Deurslaan
Blaarskyf
Blaarsteel
Tekort
Voldoende Hoog Toksies Tekort
Voldoende Hoog Toksies
<20
30-80
>300 >750
<20
30-60
>300 >1200
62
Made with FlippingBook Annual report maker