BEMESTINGSRIGLYNE VIR DIE WYNBEDRYF

FIGUUR 19: Vergeling van blare tot albinoagtig weens Fe-tekort.

Fe-tekorte by wingerd is nie algemeen in Suid-Afrika nie weens die afwesigheid van vry kalk in meeste wingerdgronde, asook weens die relatief goeie bestand heid van die wingerdstok daarteen op kalkgrond. Dit kom wel gelokaliseerd voor in kalk- of hoƫ pH-gronde in die Breƫrivier- en Olifantsriviervallei, veral by 101-14 Mgt as onderstok (Fig. 20).

5

FIGUUR 20: Individuele stokke kan aangetas word met Fe-tekort (Olifantsrivier).

60

Made with FlippingBook Annual report maker