BEMESTINGSRIGLYNE VIR DIE WYNBEDRYF

5

FIGUUR 11 & 12: Nekrotiese afsnoering en gevolglik verlepte korrels a.g.v. ‘rouband’.

In die praktyk word daar nie spesifiek met Ca bemes nie. Indien ’n grond tot pH (KCl) 5.5 bekalk is, is dit sowat 80% Ca-versadig en is daar nie nodigheid vir addisionele Ca-bemesting nie. Die praktyk om ’n hoë Mg-inhoud van sommige gronde by sodanige pH’s met gipstoedienings te verlaag, is in die geval van wyndruiwe sonder wetenskaplike bewyse.

53

Made with FlippingBook Annual report maker