BEMESTINGSRIGLYNE VIR DIE WYNBEDRYF
TABEL 12: Norme vir fosfaatinhoud van wingerdgronde met pH (KCl) 5.0-5.9.
Fosfaatnorm (mg kg -1 )
Klei-inhoud (%)
ISFEI*
3 &
Bray I* 2
Sitroensuur
Bray II* 1
Olsen* 4
0-6
25
20 25 30
15 20 25
12 14 16
6-15
30 35
>15
* 1 Sterker suur- & ammoniumfloriedmengsel vir sterk P-voeders en suur grond. Sitroensuur (1%) is hiermee vergelykbaar. * 2 Swakker suur- & ammoniumfloriedmengsel vir swak P-voeders en suur gronde. * 3 Ammoniumbikarbonaat & -floried & ammonium-EDTA mengsel vir hoë pH-gronde en ook spoorelementekstraksie. * 4 Natriumbikarbonaat & ammoniumfloried & natrium-EDTA-mengsel vir hoë pH-gronde.
Blaarnorme (Tabel 13) kan aanvullend gebruik word, alhoewel dieselfde beper kings geld soos reeds vir N aangetoon.
TABEL 13: Norme vir die fosfaatinhoude (%) van blaarskywe en -stele van wingerd (Conradie, 1994).
Vrugset
5
Blaarskyf
Blaarsteel
Minimum
Maksimum
Minimum
Maksimum
0.15
0.55
0.13
0.62
Deurslaan
Blaarskyf
Blaarsteel
Minimum
Maksimum
Minimum
Maksimum
0.13
0.45
0.12
0.64
Plaaslike ondervinding toon dat sowat 0.7 kg ha -1 P jaarliks deur die wingerd stok vir 1 ton ha -1 produksie benodig word en dat daar twee pieke van opname is, nl. na bot en na oes. Weens die onbeweeglikheid van P in die grond is die risiko van verliese ignoreerbaar, uitgesonderd bleek sande of veengronde. Gevolglik word P as ’n reël eenmalig volgens grondontledings toegedien deur dit breedwerpig voor grondvoorbereiding uit te strooi of diep te bandplaas in bestaande wingerde.
46
Made with FlippingBook Annual report maker