BEMESTINGSRIGLYNE VIR DIE WYNBEDRYF
TABEL 8: Groeikrag* (deurslaan tot oes)-riglyne vir stikstofbemesting van wyndruiwe met 10 ton ha -1 -produksievlak.
Stikstof (kg ha -1 seisoen -1 ) Na bot Na set
Groeikrag-klasse
Na oes Totaal
1) Swak
10
15
15
40
– Jongste lote 30-60cm – Geen/min aktiewe groeipunte na blom – Internodiums oorwegend kort (<5cm) – Ligte/geelgroen blaarkleur – Lote dunner as potlood by basis (<1 cm)
2) Ideaal
(15)**
15 15-30
– Lootlengte 80-120cm – Geen of min aktiewe groeipunte na deurslaan – Internodium-lengte 6-8 cm – Dofgroen tot liggroen blare – Lote dikker as potlood by basis (1-1.5 cm)
5
3) Luuks (oorgeil)
Geen
– Meeste lote langer as 120 cm – Aktiewe groeipunte na rypwording – Internodium-lengte: >10cm – Blink, donkergroen blare – Lote duimdikte by basis (>2cm)
* Gebruik die groeikrag van die vorige jaar as riglyn. ** Ondervinding sal leer of hierdie paaiement ook weggelaat moet word.
41
Made with FlippingBook Annual report maker