BEMESTINGSRIGLYNE VIR DIE TAFELDRUIFBEDRYF

HOOFSTUK 6

OPSOMMI NG Bemestingsprogramme hoef nie ingewikkeld te wees nie, maar moet volhoubaar wees. Die behoeftes van die plant-grond-interaksie moet suksesvol binne die bepaalde klimaat en met die produsent se bestuurskundigheid aangespreek word. Dit vereis kennis van die grond, plant, produkte wat gebruik kan word, en die sisteem waarvan dit deel is.

BEMESTINGSRIGLYNE VIR DIE TAFELDRUIFBEDRYF | 93

Made with FlippingBook - Online magazine maker