BEMESTINGSRIGLYNE VIR DIE TAFELDRUIFBEDRYF

HOOFSTUK 2

Indien blaarontledingsresultate toon dat voedingstofvlakke buite die norme lê (sien Hoofstuk 5), moet aanpassings in die bemestingsprogram gemaak word. Evalueer egter altyd die blaarontledingsresultate saam met grondontledings en die fisiese voorkoms van die wingerd. Swakgroeiende wingerd waarvan die voedingselement-inhoude hoog is, kon dalk ’n kritiese watertekort tydens ’n belangrike groeistadium ervaar het.

BEMESTINGSRIGLYNE VIR DIE TAFELDRUIFBEDRYF | 17

Made with FlippingBook - Online magazine maker