’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Suurvrot (89); botrytis/suurvrot (90).
FOTO 89. Kenmerkende geelbruin tot byna oranje dopverkleurings eie aan suurvrot kom aan die bokant van hierdie tros voor waarvan die onderste gedeelte die stopsetting van vaalvrot as gevolg van ongunstige toestande weerspieël.
FOTO 90. ’n Voorbeeld waar botrytisvrot (ten spyte van ’n gevorderde stadium van ontwikkeling) ten tyde van warm, droë toestande die knie moes buig om tot die situasie waar suurvrot die oorhand begin kry, by te dra.
64 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika
Made with FlippingBook Ebook Creator