’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

Botrytris (vaalvrot).

FOTO 74. Gerieflike toegangspoorte ter binnedringing van korrels word ook deur korrelbars aan ontkiemende botrytisspore verleen.

FOTO 75. Totale verbruining met gepaardgaande weefselverval van korrels word dikwels ondervind wanneer warm, nat toestande ná botrytisinfeksie voorkom (veral by kompakte trosse).

’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 55

Made with FlippingBook Ebook Creator