’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD
Verkleurmannetjies (522); naaldekokers (523).
FOTO 522. Uitgesonderd die moontlike inkorporering van individue in parsbakke tydens meganiese oes, kan geen bykomende nadele soos verbonde aan die voorkoms van verkleurmannetjies, gestipuleer word nie.
FOTO 523. In die geval van naaldekokers word loofdrade soms as rusplek benut – sonder dat enige skade aan stokke aangerig word.
’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika • 337
Made with FlippingBook Ebook Creator