’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika - P.G. GOUSSARD

2,4Dfitotoksisiteit (492); 2,4,5Tfitotoksisiteit (493).

FOTO 492. In hierdie geval is ernstige skade aangerig waar die betrokke stok aan direkte kontak met spuitnewel van ’n onkruiddoder met 2,4D as aktiewe bestanddeel onderwerp was. Let op die draai­ effek van groenlote, asook op die voorkoms van barsste in die stam.

FOTO 493. Ernstige toksisiteitsingrepe kan voorkom waar stokke aan dampe van onkruiddoders met 2,4,5T as aktiewe bestanddeel, blootgestel sou word. Barsste op groenlote, blaar en trosstele, asook die bossieagtige voorkoms van kort en dik lugwortels, word as karakteristiek in sodanige gevalle beskou.

316 • ’n Gids tot Wingerdabnormaliteite in Suid-Afrika

Made with FlippingBook Ebook Creator